Hoe om aan te hou in 2019

29 Dec 2018 Geplaas in: Hebreers, Hebreers 12:1-2, Heiligmaking, Kerkgeskiedenis, Nuwejaar, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 12:1-2 Op 5 Des. 2018 het ons ons Bybelstudie afsluiting gehou. Na die ete het elkeen ‘n kans gekry om te sê wat hy hierdie jaar geleer het. Byna elke persoon het begin met die woorde: ‘2018 was ‘n moeilike jaar…’ Met drie sterftes (in ‘n gemeente van 70 voel jy dit!) en ‘n spul ander…

Lees Verder

Die tien plae: Sprinkane

27 Feb 2015 Geplaas in: Afgode, Dissipline, Kerkgeskiedenis, Kinderopvoeding, Tien Plae

In 2008 het ek die evangelie met ‘n sekuriteitswag gedeel.  Hy het gesê dat hy in Shembe glo, en dat Jesus ‘n profeet was maar nie God nie.  Ek het vir hom gevra of Shembe die see kan bedaar; of Shembe sondeloos is.  Die Skrif leer duidelik dat Jesus die ware God is.  Judas 5…

Lees Verder