’n Visioen van God se heerlikheid

25 Aug 2022 Geplaas in: Eksodus, Eksodus 34:6-7, God

Eksodus 34:6-7 Volgens Martyn Lloyd-Jones bestaan 99.9% van ons probleme daarin dat ons God nie ken soos ons moet nie.1 Wat ons benodig, is ’n visioen van God se heerlikheid: die sigbare openbaring van sy Persoon. Soek Hom soos Moses. Moses het God se krag in die tien plan en by die Rooi See gesien….

Lees Verder