Die Prosperity Gospel in Ultra HD

2 Feb 2018 Geplaas in: Gebed, Geld, Geloof, Kultusse, Vals lering

Het jy al ooit ‘n lae gehalte foto gesien wat lyk of dit uit ‘n klomp blokkies bestaan?  Jy kry jy die geheelbeeld – veral as jy die foto ver van jou gesig af hou – maar mis die fyner besonderhede.  Maar as die foto uit 10 of 12 megapixels bestaan (1 megapixel is rofweg…

Lees Verder

Vyf kenmerke van ‘n vals leraar

25 Jan 2018 Geplaas in: Geld, Kultusse, Satan, Vals lering

Ek was eenkeer saam met my vriend by ‘n dierepark buite Parys.  Daar was leeus en ander diere in die kampe.  Die vrou wat die park besit het gesê dat sy onlangs wolwe gekry het.  Ons was baie opgewonde… totdat ons die wolwe gesien het.   Dit het soos straatbrakke gelyk; ‘pavement specials’.  Ek is…

Lees Verder

Hoekom die Prosperity Gospel so gevaarlik is

18 Jan 2018 Geplaas in: Hel, Homoseksualiteit, Kultusse, Satan, Vals lering

In Walt Disney se film The Jungle Book, kyk ‘n luislang genaamd Kaa in Mowgli (die seuntjie) se oë om hom te betower.  Hy hipnotiseer en bedwelm hom, sodat hy aan die slaap raak.  Sy plan is natuurlik om vir Mowgli in te sluk.   Dit laat my aan die slinkse slang van Gen. 3…

Lees Verder

’n Dringende brief om jou teen vals lering te beskerm

13 Jan 2018 Geplaas in: Kultusse, Vals lering

Volgens John MacArthur is die kerk se grootste probleem dat ons nie die waarheid en vals lering van mekaar onderskei nie.  Soos CUM sal ons ‘n boek van Spurgeon op ons rakke hê, maar ook William P. Young se boek, The Shack.   Natuurlik moet ons nie sg. ‘heresy hunters’ wees wat ‘n duiwel agter…

Lees Verder

Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement

8 Jan 2018 Geplaas in: Hebrew Roots Movement, Kultusse, Sondag en Sabbat, Vals lering, Wet van Moses

Ek het omtrent twaalf jaar gelede vir die eerste keer met hierdie dwaling te doen gekry.  Iemand het by ‘n Bybelstudie gesê dat haar vriendin van Yeshua praat, en dat dit blykbaar verkeerd is om Jesus te sê.  Drie jaar later het ek ‘n boek gelees wat hierdie lering verdedig.  Ek het egter nog steeds…

Lees Verder

Kenmerke van kultusse

20 Jul 2012 Geplaas in: Kultusse

Te veel Christene val vir vals lering.  Selfs in Baptiste geledere is ons oningelig.  Christene stap by Christelike boekwinkels in en weet nie dat die boeke wat hulle koop vals lering bevat nie.  Mense koop The Shack en dink dis wonderlike leesstof.  Ander luister na prosperity predikers op TBN en weet nie dat hierdie mense…

Lees Verder

Hoe antwoord jy die Jehova’s Getuies oor Johannes 1:1?

5 May 2012 Geplaas in: Kultusse

Johannes 1:1-3 in die Jehova’s Getuies se Nuwe Wêreld Vertaling lees:  “In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was ‘n god.  Dié een was in die begin by God.  Alles het deur hom ontstaan en sonder hom het nie eers een ding onstaan nie.” (beklemtoning myne).  Ek…

Lees Verder