Familie, Huisgesin en Huwelik: Weduwees

24 Feb 2021 Geplaas in: Johannes 19:25-27, Weduwees en weeskinders

Johannes 19:25-27 Daar is meer weduwees as wewenaars. Volgens een webtuiste is 80% van mense wie se lewensmaats sterf vroue, terwyl slegs 20% mans is.1 Dit is omdat mans oor die algemeen meer roekeloos is as vroue. Hoeveel vroue jaag met hulle karre, skiet op mekaar, speel rugby, rook, drink, of raak betrokke in vuisgevegte?…

Lees Verder