Familie, Huisgesin en Huwelik: Kies die Regte Lewensmaat

14 Mar 2021 Geplaas in: Besluitneming, Huisgesin en huwelik

Verskeie Tekste Hoe kies ’n mens die regte lewensmaat? Hollywood en Walt Disney sal sê: ‘Die oomblik toe ons mekaar sien, toe weet ons ons is vir mekaar bedoel.’ Hierdie is die tipe mense wat sê: ‘Volg net jou hart’ (kontra Jer. 17:9). Vir hulle gaan alles oor die uiterlike. Toe ek eenkeer vir ’n…

Lees Verder

Werkverwante Probleme: Beroepskeuses

12 Jun 2020 Geplaas in: Besluitneming, Romeine 12:2, Werk

Romeine 12:2 Hierdie is ’n relevante onderwerp. Dit is nie net skoliere en studente wat beroepskeuses moet maak nie. As gevolg van die onlangse grendelstaat sit baie Suid-Afrikaners sonder werk. Dit mag selfs wees dat vir een of ander goeie rede besluit het om jou werk te bedank. Hoe kies ’n mens ’n nuwe werk?…

Lees Verder

Hoe besluit ’n mens oor grys areas?

18 Jul 2015 Geplaas in: Besluitneming, Gewete

‘n Man het eenkeer vir my gesê dis sonde om ‘n TV te hê (ek stem saam dat daar baie sondige programme op TV is). Hoe het hy sy standpunt Bybels regverdig? Hy het gesê dat Israel ‘n goue kalf gemaak het. Openbaring 13 praat van ‘n dier wat sterf, weer lewe, en asem haal….

Lees Verder

Bemoediging vir Christen-werkers

2 Aug 2014 Geplaas in: Besluitneming, Evangelisasie, Prediking en roeping, Sending, Soewereiniteit, Verlossing

In die kerk waarin ek grootgeword het, was ons predikant op ‘n tyd baie ontmoedig en wou hy bedank.  Een Sondag het hy vir die kerk gesê hoe die Here hom bemoedig het, sodat hy kans gesien het om aan te gaan.  Dit is wat in Handelinge 16 gebeur het:  die Here het die sendelinge…

Lees Verder

Hoe moet jy lewe as God soewerein is?

30 Jan 2014 Geplaas in: Besluitneming, Gebed, God, Handelinge 1:12-26, Soewereiniteit, Sonde

Handelinge 1:12-26 Kom ek skets net gou vir jou die agtergrond.  Waar is die dissipels?  ‘n Vergelyking tussen v.12 en Lukas 19:29, 24:50-51 wys dat Jesus op die ooste kant van die Olyfberg was toe Hy opgevaar het.  Die presiese plek was omtrent 1.2 kilometer of 2000 tree (‘n Sabbatsreis, v.12) oos van Jersualem.  Jesus…

Lees Verder

God se wil vir jou lewe

18 Jan 2013 Geplaas in: Besluitneming, God se wil

Baie jong Christene vra:  “Wat is God se wil vir my lewe?”  Die Bybel antwoord:   Wees altyd bly, bid gedurig, en dank God in alles (1 Tessalonisense 5:16-18). Leef heilig en moenie seksueel immoreel wees nie (1 Tessalonisense 4:3). Glo in Jesus vir die ewige lewe (Johannes 6:40). Doen goeie werk en moenie lui…

Lees Verder