Die gevaar van geestelike sukses

29 Jan 2022 Geplaas in: Hoogmoed, Lukas 10:17-20

Lukas 10:17-20 J.C. Ryle skryf: ‘Few men are like Samson, and can kill a lion without telling others of it… There are few Christians who can carry a full cup with a steady hand.’1 Sukses kan gevaarlik wees. Ussia was ’n goeie koning, totdat hy sukses bereik het. Daarna het hy hoogmoedig geword en geval…

Lees Verder

Emosionele probleme: Hoogmoed

3 Jan 2020 Geplaas in: Daniel, Daniel 4, Hoogmoed, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Daniël 4 Kinders leer lesse deur stories. Verskillende kulture leer hulle mense deur stories om die kampvuur. Jesus het mense deur stories geleer. My gunsteling kategorie van lees is biografie. Ek wil die waarheid in ‘n persoon se lewe sien eerder as om abstrakte feite te probeer inneem. Sodoende onthou en verstaan ek dit makliker….

Lees Verder