Die Heilige Gees: Die Gees en die Woord

5 Mar 2023 Geplaas in: Bybel, Inspirasie, Inspirasie, Johannes 16:12-15

Johannes 16:12-15 ’n Bekende aanhaling van John Wesley (1703-91) lui: ‘I want to know one thing: the way to heaven… [God] has written it down in a book! O give me that book! At any price, Give me the Book of God!… Let me be, “a man of one book”.’1 Hoekom was die Bybel vir…

Lees Verder

’n Lewe van Seën en Vervloeking

8 May 2021 Geplaas in: Beloftes, Lukas 6:17-26

Lukas 6:17-26 Die Prosperity gospel is ’n vals boodskap wat sê dat dit altyd God se wil is vir Christene om gesond, voorspoedig en ryk te wees. Ons verag hierdie boodskap, maar in wese sê ons partykeer dieselfde. As ons geld het, of gesond is, sê ons: ‘Die Here seën my.’ Maar beteken dit dat…

Lees Verder

Hoe weet jy Jesus is waar?

23 Oct 2020 Geplaas in: Bybel, Christus, Lukas 1:1-4

Lukas 1:1-4 Party ongelowiges dink om in Jesus te glo, is dieselfde as om in Kersvader, of die tandemuis te glo: Hy kom uit die verbeelding van fanatiese Jode wat in die eerste eeu n.C. geleef het. ’n Paar jaar gelede het ’n NG predikant in ’n Christelike tydskrif gesê dat Jesus nooit bestaan het…

Lees Verder

Stiltetyd: Die Woord

13 Jul 2020 Geplaas in: Bybel, Bybelstudie, Psalm 19:8-15

Psalm 19:8-15 Ek gaan vandag afwyk van die gewone. Ek gaan nie die teks vir jou uitlê, of alles sê wat ek moontlik daaroor kán sê nie. Ek het besluit om eerder saam met jou deur die teks te werk. Ek gaan met ander woorde Ps. 19:8-15 as ’n oefening gebruik om jou te help…

Lees Verder

Geestelike groei-probleme

3 Jan 2020 Geplaas in: Bybel, Geestelike Groei, Hebreers 5:11-14, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 5:11-14 ‘n Seun wat saam met my op skool was, het ‘n groei-siekte gehad. Toe hy in matriek was, was hy so lank soos ‘n 6-jarige. Ek ken ‘n meisie wat so is. Sy moet seker nou al 22 wees, maar sy is so lank soos ‘n 10-jarige. Dit is normaal dat babas en kleuters…

Lees Verder

Kan jy die Bybel vertrou?

4 Oct 2019 Geplaas in: 2Timoteus, 2Timoteus 3:16-17, Berading, Bybel, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

2Timoteus 3:16-17 Ek beplan om vir die volgende 15 maande ‘n reeks te doen oor allerhande praktiese onderwerpe in die Christelike lewe: depressie, angs, vergifnis, boelie, rassisme, egskeiding, leuens, pornografie, demoniese aanvalle, die onvergeeflike sonde, rebelse kinders, dwelms, die selfbeeld, diëte, stiltetyd, selfmoord, en omtrent 60 ander onderwerpe. Voor ons egter hierby kom, moet ek…

Lees Verder

Bybelse diskriminasie

22 Aug 2019 Geplaas in: Leerstelling, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 16:17-20, Vals lering

Romeine 16:17-20 In die wêreld se oë is diskriminasie ‘n taboe en is dit verkeerd om teen enigiemand te diskrimineer. As jy bv. sê dat homoseksualiteit verkeerd is, kryt hulle jou uit as homofobies. As jy sê dat plaasmoorde en grondgrype verkeerd is, vervolg hulle jou as ‘n rassis. As jy manlike leierskap in die huis en in…

Lees Verder

Moet die Gees nie uitblus nie

20 Jul 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 5:19-22, Bybel, Heilige Gees, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

1Tessalonisense 5:19-22 ‘n Man in ons gemeente het gesê dat gelowiges in ons kringe nie genoegsame erkenning aan die Heilige Gees gee nie. ‘Ek hoor min preke oor die Heilige Gees,’ het hy gesê. ‘Ook in ons gebede erken ons nie die Heilige Gees nie.’ Dit is byna of ons die Heilige Gees as ‘n onpersoonlike…

Lees Verder

Geestelike eenheid

12 Jul 2019 Geplaas in: Bybel, Eenheid, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 15:1-12

Romeine 15:1-12 Wat maak ‘n krieketklub een? Almal hou van dieselfde sport. Wat maak ‘n Ferrari Eienaarsklub een? Almal ry dieselfde karre. Ons kan aanhou en praat van die eenheid van skole, nasies en ander groepe. In elkeen van hierdie groepe is daar ‘n algemene faktor wat hulle saambind. Dit is ook waar van die kerk, maar daar…

Lees Verder

Twee reaksies op die Bybel

27 Apr 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 2:13-16, Bybel, Evangelisasie, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Vervolging

1Tessalonisense 2:13-16 Wanneer die tuindienste op ‘n Vrydag by ons huis is, wil ons hond deur die hek breek en hulle verskeur. As ons na ‘n vakansie by die huis kom, waai hy nie net sy stert nie, maar sy hele lyf. Hy spring, tjank, dans en draai in die rondte. Wanneer hy vir ‘n besoeker blaf…

Lees Verder
1 2 3 6