Die Laaste Waarskuwing

2 Sep 2020 Geplaas in: Aanbidding, Hebreers 12:25-29, Lidmaatskap

Hebreërs 12:25-29 Daar is vyf waarskuwingstekste in Hebreërs (2:1-4, 3:7-4:13, 5:11-6:12, 10:19-39, 12:14-29). Vandag maak ons klaar met die laaste een. Dalk was dit vir eerste lesers ook die laaste een in dié sin dat daar nie nóg ’n kans vir bekering sou wees indien hulle hierdie een geïgnoreer het en besluit het om die…

Lees Verder