Praktiese Christenskap

12 Sep 2020 Geplaas in: Geld, Hebreers 13:1-6, Huisgesin en huwelik, Seks, Vervolging

Hebreërs 13:1-6 Praktiese Christenskap is ’n pleonasme. Dis is soos om te praat van ’n ronde sirkel, of ’n dooie lyk. So asof mens ’n sirkel kry wat nie rond is nie, of ’n lyk wat lewe. Net so is Bybelse Christenskap per definisie prakties. Waar Christenskap nie ’n praktiese effek op jou lewe het…

Lees Verder