Oor versoeking en vergifnis

26 Feb 2023 Geplaas in: Lukas 17:1-4, Vergifnis, Versoeking

Lukas 17:1-4 Die sterkste kasteel kan nie teen die vyand staan as daar ’n verraaier binne is nie. Net so kry die duiwel en die wêreld maklik ’n houvas op mense, omdat daar ’n verraaier binne is.1 Elke mens het ’n Judas binne hom: “Elkeen word versoek wanneer hy deur sy eie begeerte meegevoer en…

Lees Verder

Jou Oorwinning in Jesus

6 Feb 2021 Geplaas in: Lukas 4:1-13, Versoeking

Lukas 4:1-13 Toe een van ons ouderlinge laasweek oor versoeking gepreek het, het die Here my aangespreek. Hy het my gewys dat ek begin fokus het op my strategieë om sonde te oorwin eerder as op Jesus se kruisdood. Ek het toe besef dat die sleutel om versoeking te oorwin nie hoofsaaklik in strategieë lê…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Wêreldsgesindheid en Versoeking

14 Aug 2020 Geplaas in: Hel, Matteus 18:7-9, Satan, Sonde, Versoeking, Wereld

Matteus 18:7-9 Omtrent 8 jaar gelede het my suster en swaer ’n Baptistekerk in Seattle besoek. Voor hulle het ’n transgender man gesit. Die vroue prediker het vertel hoe wonderlik hulle gemeente is. In haar hele ‘preek’ het sy nie een keer die Here erken nie. Wat maak dat kerke toegee aan die versoeking om…

Lees Verder

Werkverwante Probleme: Versoeking en Vervolging

20 Mar 2020 Geplaas in: Genesis 39, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Versoeking, Vervolging, Werk

Genesis 39 John MacArthur vertel van ’n vrou wat hom eenkeer ’n brief by die deur gegee het. Toe hy die brief oopmaak, toe staan daar dat sy hom graag alleen by haar huis wil sien. Hy het onmiddellik iemand agter haar aangestuur en gevra dat hulle haar van die perseel af moet verwyder en…

Lees Verder

Die volharding van ons geloof

5 Dec 2019 Geplaas in: Christus, Gebed, Geloofsbelydenis, Hebreers 4:14-16, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Versoeking

Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige…

Lees Verder

’n Gebed vir beskerming

30 May 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Matteus 6:13, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Versoeking

Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die…

Lees Verder

Galbitter Getsemane

29 Mar 2018 Geplaas in: Christus, Gebed, God, Kruis, Paasfees, Verlossing, Versoeking

Die bitter nasmaak van Grand-Pa hoofpyn poeier op jou tong is wat Getsemane vir Jesus se siel was.  Iemand het gesê dat sy liggaam op Golgota gekruisig is, terwyl sy siel in Getsemane gekruisig is.  Hoekom was dit so bitter; wat het dit so erg gemaak?  Mark. 14:32-42 wys vir ons wat op daardie donker…

Lees Verder

Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet

2 Sep 2017 Geplaas in: Gebed, Geestelike oorlogvoering, Satan, Versoeking

Soos talle gelowiges glo Jane dat sekere mense in die geesteswêreld kan sien, en dat net húlle geestelike oorlogvoering verstaan.  Die res van ons is maar gewone Christene vir wie die Here Ef. 6 gegee het.  ‘n Mens kry die idee dat die Skrif nie genoeg is vir hierdie mense nie, en dat profeet so-en-so…

Lees Verder

Jou stryd teen die duiwel

1 Sep 2017 Geplaas in: Geestelike oorlogvoering, Satan, Versoeking

Theo is net oor die 7 voet (210 cm) en weeg 135 kg.  Hy het al meer as 80 mense vermoor en is ‘n gevaarlike misdadiger.  Toe die polisie hom vang, het hulle die wagte gewaarsku om nie naby sy sel te kom nie.  ‘Hy sit nou wel agter tralies, maar wees versigtig.  As jy…

Lees Verder

Vyf hulpmiddels teen Satan se versoeking

27 Aug 2017 Geplaas in: Geestelike oorlogvoering, Satan, Versoeking

Ek was in my tweede jaar op Sem toe ek saam met ‘n ‘professionele’ man en ‘n ander student na mense se huis toe is, omdat hulle probleme met demone gehad het.  Die twee mans het olie op die deurkosyne gesmeer en ons het by elke kamer gebid.   Sowat 18 maande later het ‘n…

Lees Verder