Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet
Soos talle gelowiges glo Jane dat sekere mense in die geesteswêreld kan sien, en dat net húlle geestelike oorlogvoering verstaan. Die res van ons is maar gewone Christene vir wie die Here Ef. 6 gegee het. ‘n Mens kry die idee dat die Skrif nie genoeg is vir hierdie mense nie, en dat profeet so-en-so…
Lees VerderJou stryd teen die duiwel
Theo is net oor die 7 voet (210 cm) en weeg 135 kg. Hy het al meer as 80 mense vermoor en is ‘n gevaarlike misdadiger. Toe die polisie hom vang, het hulle die wagte gewaarsku om nie naby sy sel te kom nie. ‘Hy sit nou wel agter tralies, maar wees versigtig. As jy…
Lees VerderVyf hulpmiddels teen Satan se versoeking
Ek was in my tweede jaar op Sem toe ek saam met ‘n ‘professionele’ man en ‘n ander student na mense se huis toe is, omdat hulle probleme met demone gehad het. Die twee mans het olie op die deurkosyne gesmeer en ons het by elke kamer gebid. Sowat 18 maande later het ‘n…
Lees Verder