Persoonlike Probleme: Twyfel en Sekerheid
24 Oct 2020
Geplaas in: 1Johannes 3:19-24,
Sekerheid van redding
1Johannes 3:19-24 Nadia het twee azaleas in haar tuin. Die een blom en die ander nie. So is dit met gelowiges: almal van ons het die wortels van geloof, maar nie almal het die blomme van geloofsekerheid nie.1 Daarom leer die Bybel ons om te toets of ons in die geloof is; of God ons…
Lees Verder