Jesus is groter as die engele
5 Oct 2019
Geplaas in: Christus,
Engele,
Hebreers 2:5-9,
Mens,
PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE
Hebreërs 2:5-9 ‘n Groep Joodse gelowiges in die eerste eeu was versoek om die rug op Jesus te draai en terug te keer na die Ou Testamentiese rituele en offers; na die wet wat deur engele aan Moses gegee is (Heb. 2:2, Hand. 7:53, Gal. 3:19). Die Hebreërskrywer wou hulle waarsku om dit nie te doen nie….
Lees Verder