Die sleutel tot beantwoorde gebed
Lukas 11:5-13 Toe iemand ’n sekere Walliese prediker oor gebed vra, toe antwoord hy: ‘God se manier is om presies te gee waarvoor ons vra. Daar is uitsonderings, maar die normale patroon met sy kinders is om hulle gunstig te antwoord.’ Is dit waar? Ja. Die Bybel noem God die verhoorder van gebed (Ps. 65:3),…
Lees VerderSo moet julle bid
Lukas 11:1-4 Wyle Martin Holdt het my geïnspireer om te bid. Hy het elke dag vir ’n paar ure gebid. In die begin van my bediening sou selfs ’n gedagte aan hom my aanspoor om te bid. Jesus se voorbeeld was so. Sy gebedslewe het die dissipels aangevuur om te bid (v.1). Sy lewe is…
Lees VerderVas: ’n feesmaal vir die siel
Matteus 6:16-18 Ek het onlangs met ’n jonger leraar oor vas gesels. Sy reaksie was: ‘Ek het nog nooit gevas nie, oom; ek weet hoe om dit te doen nie.’ Baie Christene is so. Vandag wil ek jou uit die Bybel leer hoe en hoekom ons moet vas. 1. Hoe moet jy vas? Vas…
Lees VerderGroot Gebede tot ’n Groot God
Efesiërs 1:15-23 Gestel ’n kind staan voor die koning. Die koning sê hy kan vir enigiets vra. Hy vra vir ’n suigstokkie en ’n nuwe karretjie. Maar hoekom sou hy dit doen? Dit is omdat hy nie weet hy kan vir die koninkryk vra en selfs vra dat koning hom as sy kind sal aanneem…
Lees VerderHoe om te bid in ’n tyd soos hierdie
Efesiërs 3:14-21 Saam met baie ander mense in Suid-Arika en die wêreld gaan ons gemeente deur moeilike tye. Mense sukkel finansieel, verloor hulle geliefdes deur die dood, word siek van Covid, het ander kwale, sit eensaam en alleen in oue tehuise, kan nie by die eredienste uitkom nie, en meer. Hoe moet ’n mens in…
Lees VerderWaar is die God van Handelinge?
Kerkgroei in die 1ste Eeu en Vandag Handelinge 1-28 Omtrent 18 maande gelede toe praat ek en ’n ander leraar oor kerkgroei. Hy het my vertel wat een van sy dosente gesê het: ‘Waar ’n gemeente nie groei nie sê die leraar maklik: “Ek het ’n Jeremia bediening. Mense stel nie belang in die waarheid…
Lees VerderPersoonlike Probleme: Onbeantwoorde Gebed
Verskeie Tekste God is die hoorder van gebed (Ps. 65:3). Sy normale patroon is om presies te gee waarvoor ons vra (Matt. 7:7-11). In baie gevalle antwoord Hy gou—selfs nog voordat ons vra (Jes. 65:24, Luk. 18:7-8). Soms gee Hy meer as waarvoor ons vra (Ef. 3:20). Maar partykeer sê Hy ook ‘nee’. Hy genees…
Lees VerderStiltetyd: Gebed
Markus 1:35-39 Martin Luther het gesê: ‘As it is the business of tailors to make clothes and of cobblers to mend shoes, so it is the business of Christians to pray.’1 Elke Christen weet dat ’n opregte en volhardende gebed ’n Christen se lewe kenmerk (Hand. 9:11) en dat ons sonder die Here niks kan…
Lees VerderChristelike voorregte en pligte
Hebreërs 10:19-25 Om vir die Springbok Rugbyspan gekies te word, is ’n voorreg. Maar jy het ook sekere pligte, naamlik om hard te oefen en om jouself te gedra in die publiek. Net so is dit ’n voorreg om ’n Christen te wees, maar het jy ook sekere pligte. 1. Voorregte (v.19-21) [a] Jy het…
Lees VerderHoe om oor die Koronavirus te bid
Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook alleen sterf, omdat hulle families nie…
Lees Verder