Goeie Vrydag en die Eindtyd
Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen…
Lees VerderSo sal die hele Israel gered word
Romeine 11:25-32 John MacArthur is een van my gunsteling predikers. En tog glo ek anders as hy oor die eindtyd. Ek dink hy verstaan Op. 20 verkeerd as hy sê dat daar ná Jesus se wederkoms ‘n duisendjarige vrederyk sal wees. Ek het my siening in Die Goue Era van Postmillennialisme verduidelik [https://baptistekerkkemptonpark.com/2017/06/22/die-goue-era-van-postmillennialisme/]. Maar al…
Lees VerderDie pad na afvalligheid en hoe om herstel te word
Romeine 11:17-24 Ernie Reisinger se seun het bely dat hy die Here ken. Hy het die vrug van bekering gedra en was betrokke in die kerk. Daarna het hy egter vir meer as ‘n dekade afvallig geraak. Op die einde het hy na die Here toe teruggedraai en Hom getrou gedien [Geoffrey Thomas, Ernest C. Reisinger: A…
Lees VerderIs God klaar met die Jode?
Romeine 11:1-16 In die eerste dekade van my bediening het ek geglo dat God klaar is met die Jode. In 2003 het ek ‘n artikel geskryf om dit te bewys. Daarna het ek nie gereeld daaroor gedink nie, en enigiets geïgnoreer wat lyk of dit sê dat God in die toekoms die Jode sal red. Maar…
Lees VerderBeter dae vir Israel en die kerk
Wat vir ‘n tema is dit? Alles dui dan daarop dat dinge van sleg na erger beweeg. Hoe is daar ‘n toekoms vir Israel as hulle gedurig aan die baklei is? Die Kerk vaar nie veel beter nie. Vat maar ons eie land as ‘n voorbeeld. Kerke loop leeg. Die meeste mense is op ‘n…
Lees VerderChristelike optimisme
‘n Jong man het vir my gelag toe hy hoor ek is optimisties oor die eindtyd. Ek het vir hom gesê dat Jonathan Edwards optimisties was. Sy reaksie was: ‘Dit is omdat hy herlewing gesien het.’ Maar dit is waarskynlik andersom. Edwards het herlewing gesien, omdat hy optimisties was, daarvoor gebid het en dit verwag…
Lees Verder‘n Toekoms vir Israel
Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode. Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.” Martin Luther is daarvan beskuldig. In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode,…
Lees VerderJerusalem se toekoms
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het verlede week ‘n uitlating gemaak wat die wêreld op hol gejaag het. Hy het gesê: “I have determined that it is time to officially recognize Jerusalem as the capital of Israel.”[1] Islam, Westerse lande en die liberale media is hoogs ontsteld. Die Jode juig, maar hulle blydskap is polities…
Lees VerderGod se swaard en sy roede
Wanneer dit by God se swaard en sy roede kom, bestaan daar ‘n paar gevare. Belinda dra die gevolge van haar sonde, maar blameer die duiwel en sien nie die Here se hand in haar tugtiging nie. Riaan dink nie baie oor God se heilige geregtigheid nie, en dink dat Hy net liefde is. Gevolglik…
Lees VerderGod se byl
Jy ken seker die storie van Thor se hamer? In Noorse mitologie was Thor die god wat met donderweer geassosieer is. Die naam Donderdag of Thursday is van hierdie naam afgelei (Thor’s Day). Sy hamer se naam is Mjölnir, en is veronderstel om een van die magtigste wapens op aarde te wees. Die ou Noorweërs…
Lees Verder