Die Heilige Gees: Van heerlikheid tot heerlikheid
2Korintiërs 3:18 “Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig—dit verhelder geleidelik tot die volle dag.” (Spr. 4:18).1 Heiligmaking werk so: hoe verder jy in die Christelike lewe vorder, hoe meer word jy soos Christus. As Hy weer kom, sal die son van jou lewe sewe keer helderder as voorheen skyn en nooit weer…
Lees VerderDie drie stadiums van geestelike groei
1Johannes 2:12-14 In die winter van 2021 het my 13-jarige seun geweldig gegroei. Vir ’n paar maande het hy tussen 1 en 1.5 cm per maand gegroei. Verledejaar hierdie tyd was hy 165 cm. Hy is op die huidige oomblik 175 cm. Maar van Oktober af groei hy nie meer nie. Dit het gestop. Hopelik…
Lees VerderIs Jesus vir jou Genoeg?
1Korintiërs 1:30 In die laat 1990’s het ek ’n prediker gehoor sê: ‘Jesus is all you need, but you won’t realize He’s all you need, until He’s all you got. And when He’s all you got, you’ll realize; He’s all you need.’ Alhoewel ek hierdie waarheid lankal geken het, het dit die afgelope week vir…
Lees VerderDie twee kante van verandering
Efesiërs 4:17-32 Soms praat mense van twee kante van dieselfde munt. Daarrmee verwys hulle na twee dinge wat soos teenoorgesteldes lýk, maar onlosmaaklik aan mekaar verbind is: die een kan nie sonder die ander nie. Dit is ook hoe die twee kante van verandering is: jy het beide nodig om te verander. Laat my toe om…
Lees VerderVolkome heiligmaking
1Tessalonisense 5:23-28 Om heilig te wees beteken dat God jou uit die wêreld afsonder om vir Hom te lewe. Heiligmaking verwys na die proses waardeur jy al hoe minder vir die wêreld lewe en al hoe meer vir die Here. God gee aan jou die begeerte en die vermoë om so te lewe, terwyl jý dit moet…
Lees VerderChristene en die wêreld
Romeine 13:8-14 ‘n Bekende gesegde lui: ‘Ons is in die wêreld, maar nie van die wêreld nie.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons nie monnike is wat onsself heeltemal uit die wêreld onttrek nie. Ons woon en werk tussen ongelowiges om die lig van Jesus voor hulle te skyn. Ons sondig egter nie saam met hulle nie….
Lees VerderHoe om aan te hou in 2019
Hebreërs 12:1-2 Op 5 Des. 2018 het ons ons Bybelstudie afsluiting gehou. Na die ete het elkeen ‘n kans gekry om te sê wat hy hierdie jaar geleer het. Byna elke persoon het begin met die woorde: ‘2018 was ‘n moeilike jaar…’ Met drie sterftes (in ‘n gemeente van 70 voel jy dit!) en ‘n spul ander…
Lees VerderHoe kan ’n mens reg wees met God?
Romeine 1:17 Dit is wat John Cennick in die vroeë tot mid-1700’s wou weet. ‘Hoe kan ek wéét dat die Here my eendag sal aanvaar?’ het hy gewonder. Hy het alles in sy vermoë gedoen om vrede met God te hê. Hy het gevas, gehuil, gebid, die Bybel gelees, sy sondes bely, akkers, blare, krappe…
Lees Verder’n Oproep tot heiligheid
Om heilig te wees beteken primêr om afgesonder te wees. Oor die afgelope paar jaar egter, het die Kerk in Suid-Afrika alles in haar vermoë gedoen om nié anders te wees as die wêreld nie, maar om die wêreld te akkomodeer. In Eksodus 29 doen God ‘n ernstige beroep op gelowiges om heilig te wees. …
Lees VerderWees heilig
Heilig beteken ‘afgesonder’: God het ons afgesonder van die wêreld vir Homself. Die eerste lesers – die Israeliete in die woestyn – was oppad om die Beloofde Land in te neem. Kort voor die intog het God deur Moses vir hulle gesê: “As die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy…
Lees Verder