Die twee geboortes van Christus

21 Dec 2022 Geplaas in: Galasiers 4:4 & 19, Kersfees

Galasiërs 4:4 & 19 Sonder ’n fondasie kan ’n groot gebou nie staan nie. Net so help ’n fondasie nie as jy niks daarop bou nie. So werk dit met die twee geboortes van Jesus: sonder sy geboorte in Betlehem kan Hy nie in jou hart gebore word nie, en tensy Hy in jou hart…

Lees Verder