Die Heilige Gees: Wees vol van die Gees
28 Jan 2023
Geplaas in: Efesiers 5:18,
Vervulling
Efesiërs 5:18 ’n Man het eenkeer vir my gesê: ‘Noem dit doping in die Gees, die uitstorting van die Gees, invulling, vervulling; noem dit wat jy wil, sonder die werk van die Heilige Gees kan niemand tot bekering kom nie.’ Die man was reg. Sonder die vervulling van die Gees sal ons geestelike babas bly….
Lees Verder