Interpersoonlike Probleme: Skinder
Efesiërs 4:29-30 Jare gelede het iemand in Nelspruit lelike stories van ’n gelowige in die koerant geskryf. Dit was nie waar nie, maar die skade is gedoen. Mense het die stories geglo en die gelowige met agterdog bejeën. Om te skinder is soos vuurhoutjies wat ’n veldbrand veroorsaak of soos iemand wat gif drink: “Kyk…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Huisgodsdiens
Efesiërs 6:4 John Paton vertel dat sy pa hulle sonder uitsondering twee keer per dag in die Woord, gebed en lofgesange gelei het.1 Hy beskryf sy pa se smeekgebede gedurende hierdie tye as volg: ‘…he poured out his whole soul with tears for the conversion of the Heathen World to the service of Jesus, and…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: ADHD, Ritalin en die Bybel
Efesiërs 6:1 Volgens die Bybel moet ouers hulle kinders dissiplineer. In die vorige preek het ons gesien dat dit pak slae insluit. Wat as my kind regtig nie stout is nie, maar ADHD het? ADHD staan vir Attention Deficit Hyperactivity Disorder. In Afrikaans is dit AAHS of AGHS: Aandagafleibaarheid Hiperaktiwiteitsindroom of Aandaggebrek-Hiperaktiwiteitsindroom. Dit verwys na…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Bybelse Dissipline
Efesiërs 6:4 In 2019 het ons land se regering die redelike en matige tugtiging van kinders deur hulle ouers onwettig verklaar—selfs al is dit jou godsdienstige oortuiging.1 Geen ouer mag sy of haar kind pak gee nie. Die regering beskou dit op dieselfde vlak as kindermishandeling en sê dat dit ’n negatiewe uitwerking op kinders…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Rebelse Kinders
Efesiërs 6:4 Baie ouers is uit die veld geslaan as hulle tiener skielik rebelleer of as hy universiteit toe gaan en sê dat hy nie meer in God glo nie. Hulle dink dit is die universiteit of sy vriende se skuld, maar in die meeste gevalle staan die ouers skuldig. Hulle vergeet dat rebellie deel…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Vaderskap
Efesiërs 6:4 Volgens bekende figure soos Bill Gates, Tom Cruise en Lance Armstrong was hulle opvoeding deur ’n enkel ma meer as voldoende.1 Die punt van die artikel is dat kinders nie juis ’n pa nodig het nie. Maar hoe weet hulle of dinge met albei ouers teenwoordig nie beter sou wees nie, veral as…
Lees VerderGroot Gebede tot ’n Groot God
Efesiërs 1:15-23 Gestel ’n kind staan voor die koning. Die koning sê hy kan vir enigiets vra. Hy vra vir ’n suigstokkie en ’n nuwe karretjie. Maar hoekom sou hy dit doen? Dit is omdat hy nie weet hy kan vir die koninkryk vra en selfs vra dat koning hom as sy kind sal aanneem…
Lees VerderDie Opstandingslewe
Efesiërs 2:1-10 Die proses van hoe reën vorm—die hidrologiese siklus—is wonderlik en meer kompleks as wat ons dink.1 Ons ken die basiese en weet dat water verdamp en in gas verander as die son daarop skyn. Daarna kondenseer dit: die mikroskopiese waterdruppels begin aan mekaar vassit om wolke te vorm. Die druppels smelt dan met…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Die Man se Rol
Efesiërs 5:25-33a Die man se rol is eenvoudig: hy moet sy vrou liefhê. Die vraag is hóé, veral as mans wat hulle vroue slaan en verneuk, sê: ‘Ek het haar lief.’ Johannes sê: “Kinders, ons moenie net met woorde, met die tong, liefhê nie, maar met die daad, in waarheid.” (1Joh. 3:18).1 Hoe moet ’n…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Die Vrou se Rol
Efesiërs 5:21-24 & 33b Op 9 September 2009 het Freek Robinson ’n gesprek op RSG gehad met prof. Hansie Wolmarans, prof. Lilly Nortjé-Meyer en Gretha Wiid. Dit was oor die rol van mans en vroue in die huwelik. Wiid het die tradisionele siening gehuldig, naamlik dat ’n man die hoof van die huis is en…
Lees Verder