Hoe om in slegte tye staande te bly

14 Sep 2019 Geplaas in: 2Tessalonisense 2:13-17, Evangelie, Gebed, Heilige Gees, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Uitverkiesing

2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die…

Lees Verder

Moet die Gees nie uitblus nie

20 Jul 2019 Geplaas in: 1Tessalonisense 5:19-22, Bybel, Heilige Gees, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

1Tessalonisense 5:19-22 ‘n Man in ons gemeente het gesê dat gelowiges in ons kringe nie genoegsame erkenning aan die Heilige Gees gee nie. ‘Ek hoor min preke oor die Heilige Gees,’ het hy gesê. ‘Ook in ons gebede erken ons nie die Heilige Gees nie.’ Dit is byna of ons die Heilige Gees as ‘n onpersoonlike…

Lees Verder

Prioriteite in gebed

27 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Evangelisasie, Gebed, Herlewing, Matteus 6:10a, Nasies, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Wederkoms

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Lees Verder

So sal die hele Israel gered word

23 Feb 2019 Geplaas in: Herlewing, Israel, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 11:25-32

Romeine 11:25-32 John MacArthur is een van my gunsteling predikers. En tog glo ek anders as hy oor die eindtyd. Ek dink hy verstaan Op. 20 verkeerd as hy sê dat daar ná Jesus se wederkoms ‘n duisendjarige vrederyk sal wees. Ek het my siening in Die Goue Era van Postmillennialisme verduidelik [https://baptistekerkkemptonpark.com/2017/06/22/die-goue-era-van-postmillennialisme/]. Maar al…

Lees Verder

Is God klaar met die Jode?

9 Feb 2019 Geplaas in: Herlewing, Israel, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Romeine 11:1-16

Romeine 11:1-16 In die eerste dekade van my bediening het ek geglo dat God klaar is met die Jode. In 2003 het ek ‘n artikel geskryf om dit te bewys. Daarna het ek nie gereeld daaroor gedink nie, en enigiets geïgnoreer wat lyk of dit sê dat God in die toekoms die Jode sal red. Maar…

Lees Verder

Jesus en jou stukkende lewe

8 Feb 2019 Geplaas in: Christus, Heilige Gees, Jesaja 61, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Jesaja 61 Die bediening en my eie lewe het my geleer dat mense stukkend is. Dit is alles a.g.v. sonde: Adam s’n, ons eie, of ander mense s’n. Vir gelowiges is dit egter nie hopeloos nie. Jesus spesialiseer daarin om stukkende mense reg te maak. Dit is hoekom Hy aarde toe gekom het, naamlik om dit wat Adam en die res van…

Lees Verder

Die super herlewing van Jesaja 60

26 Jan 2019 Geplaas in: Herlewing, Jesaja 60, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Jesaja 60 Vandag glo die meeste mense dat dinge erger gaan word voordat Jesus weer kom. Maar voor die 1800’s was dit nie so nie. Groot teoloë soos Athanasius (296-373), Calvyn (1509-1564), John Owen (1616-1683), en Jonathan Edwards (1703-1758) was optimisties oor die eindtyd [ Sien Keith Mathison, Postmillennialism: An Eschatology of Hope (Phillipsburg, New Jersey: P&R…

Lees Verder

Maak die beste van 2019

29 Dec 2018 Geplaas in: Bybelstudie, Efesiers, Efesiers 5:15-18, God se wil, Heilige Gees, Nuwejaar, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so…’ Omdat…

Lees Verder

’n Bybelse hantering van pyn

27 Oct 2018 Geplaas in: Beproewings en siekte, Dood, Eindtyd, Gebed, Heilige Gees, Hemel, Opstanding, Romeine 8:18-27, Skepping

Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is…

Lees Verder

Die Heilige Gees en sekerheid van redding

20 Oct 2018 Geplaas in: Aanbidding, Heilige Gees, Romeine 8:9-17, Sekerheid van redding

Romeine 8:9-17 Ons land se toekoms is onseker. Gaan hulle die plase vat? Sal daar ‘n oorlog uitbreek? Sal Christene vervolg word? In ‘n onsekere wêreld gee die Heilige Gees vir ons sekerheid. Dit is waaroor Rom. 8:9-17 gaan. Die Gees van sekerheid (v.9-13) ‘n Paar weke gelede het ‘n vrou van die versekering met…

Lees Verder
1 2 3 4 6