Wat het voor die herlewing gebeur?

5 Jan 2014 Geplaas in: Handelinge, Handelinge 1:1-5, Heilige Gees

Handelinge 1:1-5 Lukas se biografie oor Jesus bestaan uit twee dele (byna soos Tolkien se Lord of the Rings wat uit drie dele bestaan):  Lukas en Handelinge.  Handelinge is letterlik Lukas II.  In Lukas-evangelie beskryf hy wat Jesus begin leer en doen het.  Wat het Hy gedoen?  In 10:38 sê Lukas Hy het “goed gedoen…

Lees Verder

Wie is die Heilige Gees?

30 Aug 2012 Geplaas in: Heilige Gees

“…die Heilige Gees wat Hy ryklik uitgestort het op ons deur Jesus Christus, ons Verlosser” (Titus 3:5-6). In die middeleeue het daar ‘n skeuring in die kerk gekom as gevolg van ‘n enkele byvoeging by ‘n belangrike belydenisskrif.  ‘n Belydenisskrif uit die vierde eeu het gesê dat die Heilige Gees uit die Vader voortgaan.  In…

Lees Verder
1 4 5 6