Die normale Christelike lewe

26 Sep 2018 Geplaas in: Christelike lewe, Heilige Gees, Romeine 8:1-8

Romeine 8:1-8 In 1994 het die Suid-Afrikaanse krieketspan teen Holland verloor. Onder gewone omstandighede sou dit nie gebeur het nie. Dit was die uitsondering. So is dit ook met Christene: ‘n gehoorsame lewe is normaal; om teen die sonde te verloor is die uitsondering. So leer Rom. 8:1-8 vir ons.   ’n Lewe van vryheid (v.1-4) Harry steel…

Lees Verder

Lewe voor Pinkster

14 Sep 2018 Geplaas in: Heilige Gees, Pinkster, Romeine 7:14-26, Sonde, Wet van Moses

Romeine 7:14-26 In Rom. 7:14-26 praat Paulus van ‘n man wat reg wíl doen, maar nie die vermoë het nie en aanhoudend misluk. Wie beskryf Paulus hier? Ek glo hy beskryf Ou Testament gelowiges wat geleef het voor Jesus die Gees uitgestort het op Pinkster, terwyl hy in Rom. 8 ‘n Nuwe Testament gelowige se…

Lees Verder

Christene en die wet

31 Aug 2018 Geplaas in: Evangelie, Heilige Gees, Romeine 7:1-6, Sonde, Tien Gebooie, Wet van Moses

Romeine 7:1-6 Mense glo verskillend oor die Ou Testament wet. [a] Die Hebrew Roots Movement (HRM) glo dat ons weer Joods moet word en die wet van Moses noukeurig moet nakom. Volgens hulle moet ons die Sewendedag Sabbat, die Ou Testament Feeste en die voedselwette nakom. Ek het onlangs met iemand gepraat wat dit so…

Lees Verder

Beter dae vir Israel en die kerk

25 Aug 2018 Geplaas in: Eindtyd, Herlewing, Israel, Kerk

Wat vir ‘n tema is dit? Alles dui dan daarop dat dinge van sleg na erger beweeg. Hoe is daar ‘n toekoms vir Israel as hulle gedurig aan die baklei is? Die Kerk vaar nie veel beter nie. Vat maar ons eie land as ‘n voorbeeld. Kerke loop leeg. Die meeste mense is op ‘n…

Lees Verder

Christelike optimisme

29 Jun 2018 Geplaas in: Eindtyd, Herlewing, Israel

‘n Jong man het vir my gelag toe hy hoor ek is optimisties oor die eindtyd. Ek het vir hom gesê dat Jonathan Edwards optimisties was. Sy reaksie was: ‘Dit is omdat hy herlewing gesien het.’ Maar dit is waarskynlik andersom. Edwards het herlewing gesien, omdat hy optimisties was, daarvoor gebid het en dit verwag…

Lees Verder

‘n Toekoms vir Israel

28 May 2018 Geplaas in: Dissipline, Heilige Gees, Israel, Pinkster, Vergifnis, Verlossing

Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode.  Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.”   Martin Luther is daarvan beskuldig.  In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode,…

Lees Verder

Die soort gebed wat beantwoord word

20 Apr 2018 Geplaas in: Beproewings en siekte, Gebed, Geloof, Heilige Gees, Kerk, Ouderlinge

Hoe moet dit wees om ‘n knievervanging te kry omdat jy so baie gebid het, en nie a.g.v. ou ‘n rugby besering of ‘slytasie’ nie?  John Welch het so baie gebid dat sy knieë so hard soos ‘n bees se horings was.[1]  Op Martin Holdt se begrafnis het sy dogter gesê dat daar eelte op…

Lees Verder

Leer ons bid

11 Apr 2018 Geplaas in: Gebed, Heilige Gees

Ek is die Here ewig dankbaar vir Martin Holdt se invloed op my lewe.  Dit was veral sy gebedslewe wat my beïnvloed het.  As gevolg daarvan was gebed van die begin van my bediening af vir my sentraal.   Maar omtrent ‘n maand gelede toe lees ek ‘n boek wat my gebedslewe op sy kop…

Lees Verder

Hoe om die duiwel te ontwyk

17 Feb 2018 Geplaas in: Evangelisasie, Gebed, God, Heilige Gees, Kerk, Vals lering, Verlossing, Wederkoms

Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat.  In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring.  Hy het daarmee weggehardloop.  Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie.   Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang. …

Lees Verder

Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

14 Jan 2018 Geplaas in: Christus, Heilige Gees, Kontemporêre kwessies, Okkulte, Ongeloof

In ‘n desperate poging om leiding te soek, het Cyril Ramaphosa en die land se top 6 regerings amptenare besluit om hulle voormalige leiers se grafte te besoek.  Die koerant artikel sê:  ‘Ramaphosa said the party’s officials did what Africans do in the face of misfortune.  “We go back to our ancestors to talk to…

Lees Verder