Hoe bid mens vir God se Naam en Koninkryk?
“…laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom…” (Matteus 6:9-10). God se Naam In die Bybel sê iemand se naam vir jou wie die persoon is. Adam was die eerste mens en sy naam beteken mensdom. Petrus was die leier van die apostels. Saam met die ander apostels het hy die Nuwe Testament…
Lees VerderDinge om te onthou as jy reg wil bid
“Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is…” (Matteus 6:9). Wyle dokter Martin Holdt was bekend as ‘n man van gebed. Dikwels wanneer ek aan hom dink of ‘n foto van hom sien, word ek aangespoor tot gebed. Toe die dissipels vir Jesus sien bid, wou hulle self ook bid. …
Lees VerderHoe lank moet ‘n mens bid?
“En as julle bid, gebruik nie ‘n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word. Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.” (Matteus 6:7-8). Oor die kerstyd het my broer-hulle…
Lees VerderHoe moet ‘n mens bid (jou motiewe)?
“En wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die geveinsdes nie; want hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die strate te staan en bid, om deur die mense gesien te word. Voorwaar Ek sê vir julle dat hulle hul loon weg het. Maar jy, wanneer jy bid, gaan…
Lees Verder