Uitverkiesing, verlossing en verdeeldheid

8 Feb 2015 Geplaas in: Eenheid, Soewereiniteit, Uitverkiesing, Verlossing

Op Maandae kyk ek en my vrou dokumentêre op YouTube.  Drie weke gelede het ons gekyk hoe hulle Navy Seals oplei.  In een program het ‘n troep kwaad geword vir sy spanmaat.  Die offisier het hom uitgetrap:  ‘As jy ‘n seal wil wees moet jy saam met ander kan werk – leer om jou humeur…

Lees Verder

Die tien plae: Bloed en paddas

31 Jan 2015 Geplaas in: Afgode, God, Tien Plae

Toe John Paton op Tanna was, het drie van die eiland se Heilige Manne gesê dat hulle nie in sy God glo of sy hulp nodig het nie.  ‘Ons het mag oor lewe en dood, siekte en gesondheid, droogte en reën.  As ons ‘n stukkie kos kan kry wat jy geëet het, kan ons jou…

Lees Verder

Weerstand teen God

31 Jan 2015 Geplaas in: Afvalligheid, Ateisme, God, Rebelsheid

Elke gesoute hengelaar weet dat ‘n lyn met 20kg breekkrag maklik ‘n 15kg vis kan weerstaan.  Maar dieselfde lyn sal soos dun gare breek as ‘n 400kg vis dit vat.  Net so kan ‘n mens ander mense weerstaan.  Geen mens kan egter in ‘n finale sin teen die Almagtige God weerstand bied nie.  Eksodus 6:9-7:13…

Lees Verder

Twee perspektiewe op die kruis

31 Jan 2015 Geplaas in: Evangelie, Kruis

Het jy al ooit hierdie prent van die vrou gesien wat tegelykertyd oud en jonk lyk – dit hang af van hoe jy daarna kyk?  So is dit met die kruis:  dit kan haatlik óf lieflik wees – dit hang af van hoe jy daarna kyk.  Vir party is die kruis ‘n walglike stank van…

Lees Verder

Perspektief in beproewing

18 Jan 2015 Geplaas in: Beloftes, Beproewings en siekte, Soewereiniteit

Ek was beïndruk toe ek ‘n prent sien van hoe klein die aarde teen die son is.  Die son is massief… totdat jy dit langs die grootste sterre sien.  Skielik is die son nie eers ‘n spikkel nie.  So is dit met beproewing.  Jou probleme is groot en verwarrend… totdat jy dit langs God sien. …

Lees Verder

Van die krip tot die troon

22 Dec 2014 Geplaas in: Christus, Eindtyd

[youtube=http://youtu.be/k-uT_-D5E7M] Kersfees is ‘n tyd van vrede.  In my kinderdae het ons in die strate gespeel.  Die groot mense het op die stoep gesit en kuier.  Gesinne het teen sondonder gaan stap.  Selfs vreemdelinge het mekaar met:  ‘Geseënde Kersfees!’ gegroet.  Tog is Kersfees maar net die begin.  Deur Jesus se geboorte, lewe, kruisdood, en opstanding…

Lees Verder

Die God wat by jou is

14 Dec 2014 Geplaas in: Geestelike gawes, God, Prediking en roeping, Vals lering

[youtube=http://youtu.be/AuhL-jJGl_U] Janie se baas gee vir haar ‘n moeilike taak.  Hy gaan met vakansie en vra dat sy elke dag sy troeteldiere moet kos gee.  Sy huis is in ‘n gevaarlike area.  Haar baas stuur vir Tommie om saam te gaan, maar sy is nogsteeds bang.  Na drie dae vind sy uit dat Tommie ‘n…

Lees Verder

Jou anker in die storm

14 Dec 2014 Geplaas in: Beproewings en siekte, Soewereiniteit

My vriend en sy vrou is laas Dinsdag in hulle huis aangeval.  Die rowers het hulle huis verwoes en hulle geslaan, met verkragting en die dood gedreig, en op my vriend geskiet.  Toe hy my bel kon ek die emosie in sy stem hoor.  Maar ten spyte van alles is God hulle anker in die…

Lees Verder

God se voorsienigheid in verlossing

9 Dec 2014 Geplaas in: Voorsienigheid

Wat is voorsienigheid?  Ons verwar dit dikwels met wonderwerke.  Die volgende voorbeelde behoort die verskille duidelik te maak.   ‘n Man in ons kerk het in Rhodesië gebly.  Sy skoonpa het met tabak geboer.  Op ‘n dag was dit verskriklik warm en droog.  Hulle het dringend reën nodig gehad, anders sou die tabak vrek.  Hy…

Lees Verder

’n Christen se persoonlike lyfwag

24 Nov 2014 Geplaas in: Engele, Gewete, Soewereiniteit, Vervolging, Voorsienigheid

Lewendige beeldmateriaal op YouTube wys hoe John F. Kennedy se lyfwagte aangesê is om van die Amerikaanse president se motor af weg te tree.  Kort daarna het Lee Harvey Oswald vir Kennedy doodgeskiet.   Sal ‘n Christen ooit sonder ‘n lyfwag wees?  Die gebeure in Handelinge 21:23-23:35 roep ‘n definitiewe ‘nee’.   Beskerm deur die…

Lees Verder
1 22 23 24 25 26 30