Hoe om in vrede te sterf

10 Nov 2014 Geplaas in: Dood, Opstanding, Verheerlikte liggaam

[youtube=http://youtu.be/n2F-jUmMwzQ] John Sim was ‘n Skotse seuntjie in die 1800’s. Toe hy 8 was het hy op sy sterfbed gelê.  Hy was vol van blydskap omdat hy binnekort by Jesus sou wees.  Met ‘n swak stem het hy gesê:   I lay my sins on Jesus, The spotless Lamb of God.   Kort voordat hy…

Lees Verder

Kan die evangelie misluk?

13 Sep 2014 Geplaas in: Evangelie, Evangelisasie, Heilige Gees, Politiek, Satan

‘n Verkeerde verstaan van die boek Openbaring maak dat sommige mense bang is die Antichris, Illuminati, Islam, of ander vyande die evangelie sal laat misluk.  In Handelinge 19 oorkom die evangelie vier hindernisse.  Dit sal elke ander hindernis oorkom en kán eenvoudig nie misluk nie.   Onkunde (v.1-7)   “1 En terwyl Apollos in Korinthe…

Lees Verder

Hoe moet ons dink oor geld?

29 Aug 2014 Geplaas in: Afgode, Angs, Geld

Op ons R1-munt staan:  Soli Deo Gloria (Aan God alleen die eer).  Op Amerika se $1-noot staan:  In God we trust.  Ironies vertrou ons nie meer op God nie, maar het geld ons god geword.  In Lukas 12 sê Jesus hoe ons oor geld behoort te dink.   Gierige denke? (v.13-21)   “13 En een…

Lees Verder

God is soewerein oor sonde

24 Aug 2014 Geplaas in: Soewereiniteit, Sonde

As ons sê God is soewerein oor sonde, reageer baie mense verkeerd.  Party sê:  ‘As God soewerein is oor sonde is Hý die outeur daarvan en is dit sý skuld.’  Óf:  ‘God is nie verantwoordelikheid vir sonde nie, en daarom kan Hy nie soewerein wees daaroor nie.  Die duiwel is soewerein oor sonde.’  Ander sê: …

Lees Verder

Hoe God sy vyande gebruik om die evangelie te bevorder

9 Aug 2014 Geplaas in: Evangelisasie, Sending, Soewereiniteit

Martin Luther het gesê:  ‘The devil is God’s devil.’  Luther het bedoel dat die duiwel slegs kan doen wat God toelaat; dat God die duiwel gebruik om sy wyse raadsplan te bevorder (cf. Job 1:12, 2:6).  Dít is die les van Handelinge 16.   In die straat (v.16-24)   “16 En terwyl ons op pad…

Lees Verder

Wees heilig

3 Aug 2014 Geplaas in: Afgode, Heiligmaking, Verhoudings, Wereld

Heilig beteken ‘afgesonder’:  God het ons afgesonder van die wêreld vir Homself.  Die eerste lesers – die Israeliete in die woestyn – was oppad om die Beloofde Land in te neem.  Kort voor die intog het God deur Moses vir hulle gesê:   “As die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy…

Lees Verder

Bemoediging vir Christen-werkers

2 Aug 2014 Geplaas in: Besluitneming, Evangelisasie, Prediking en roeping, Sending, Soewereiniteit, Verlossing

In die kerk waarin ek grootgeword het, was ons predikant op ‘n tyd baie ontmoedig en wou hy bedank.  Een Sondag het hy vir die kerk gesê hoe die Here hom bemoedig het, sodat hy kans gesien het om aan te gaan.  Dit is wat in Handelinge 16 gebeur het:  die Here het die sendelinge…

Lees Verder

Moeilike mense en God se genade

18 Jul 2014 Geplaas in: Soewereiniteit, Verhoudings

Charles Spurgeon het gesê dat moeilike mense God se staalwol is om ons blink te hou.  In Genesis 29-30 sien ons hoe God moeilike mense en omstandighede gebruik het om Jakob te verander.   Jakob se troue (29:1-30) Na ‘n lang reis het Jakob Haran bereik.  ‘n Paar herders met hulle skape het by ‘n…

Lees Verder

Goeie Nuus vir die wêreld

12 Jul 2014 Geplaas in: Evangelisasie, Sending, Soewereiniteit, Uitverkiesing

Jesus het nie net vir die Jode gekom nie, maar vir die hele wêreld; Jode en heidene.  Die Bybel sê:  “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3:16).  “hy…

Lees Verder

God kies wie Hy wil

28 Jun 2014 Geplaas in: Soewereiniteit, Uitverkiesing

Ek is ‘n leerstelling.  Baie mense haat my en sê ek is onregverdig.  Ander loop draaie om my en sê ek is te moeilik.  Nóg ander het my baie lief, prys die Here, en vind baie berusting in my.  My naam?  Uitverkiesing.  In Genesis 25 vind jy my in storievorm.   Ketura se nageslag (v.1-11)…

Lees Verder
1 23 24 25 26 27 30