God se veelkleurige wysheid
Die Mariana trog in die Atlantiese Oseaan is 11 km diep. Berg Everest is 8.8 km hoog. God se wysheid, egter, het geen bodem of piek nie. Die sand en die sterre kan nog getel word, maar daar is geen einde aan God se kennis en wysheid nie – dit is méér as die sterre…
Lees VerderHoe moet jy bid as God…
“17 Hoe kosbaar is dan vir my u gedagtes, o God! Hoe geweldig is hulle volle som nie! 18 Wil ek hulle tel, hulle is meer as die sand; word ek wakker, dan is ek nog by U. 19 o God, as U tog maar die goddelose wou ombring! En julle manne van bloed, gaan…
Lees VerderGod se grootste werk
Wat is God se grootste skeppingswerk (ons praat nie hier van verlossing nie)? Is dit miskien die grootste ster wat tot op hede ontdek is, VY Canis Majoris, wat ‘n biljoen keer groter is as ons son? Of dalk die grootste sterrestelsel waarvan ons weet: IC 1101 met sy 100 triljoen sterre en ‘n deursnee…
Lees VerderEk is met jou
“5 U sluit my in van agter en van voor, en U lê u hand op my. 6 Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. 7 Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig? 8 Klim ek op na die…
Lees VerderWeet God regtig alles en maak dit saak?
1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. Here, U deurgrond en ken my. 2 U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte. 3 U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 4 Want daar is nog geen woord op my tong…
Lees VerderDie verhewe plek van vroue in die Christelike geloof
“En daar was baie vroue wat dit van ver af aanskou het, wat vir Jesus van Galiléa af gevolg en Hom gedien het. Onder hulle was daar Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van die seuns van Sebedéüs.” (Matteus 27:55-56). Florence Nightingale het haar lewe daaraan gewy…
Lees VerderDie bekering van die Romeinse soldaat by Jesus se kruis
“En toe die hoofman oor honderd en die wat saam met hom Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bevrees geword en gesê: Waarlik, Hy was die Seun van God.” (Matteus 27:54). Toe ek in standerd 6 (graad 8) was, het ’n seun van ons grootte…
Lees VerderDie raaisel van die leë grafte op Paassondag
“en die grafte het oopgegaan en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan. En ná sy opstanding het hulle uit die grafte uitgegaan en in die heilige stad ingekom en aan baie verskyn.” (Matteus 27:52-53). Ek het eendag vir ‘n ateïs gesê dat evolusie nie wetenskaplik bewys kan word nie. Sy reaksie was: “Napoleon…
Lees VerderHoekom het God die tempelgordyn geskeur?
“En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur” (Matteus 27:51). Ten spyte van 2011 se aardbewing en tsunami in Japan, aanbid die mense steeds hulle afgode. In afgelope jare was daar baie aardbewings in Nieu-Seeland. Die…
Lees VerderHet Jesus hel toe gegaan toe Hy dood is?
“Daarop het Jesus weer met ‘n groot stem geroep en die gees gegee.” (Matteus 27:50). Geen mens het mag oor die dag van sy dood nie. Dit geld ook vir iemand wat selfmoord pleeg, want wat as die poging onsuksesvol is? Buitendien kies die slagoffer nie wanneer hy sy laaste asem uitblaas nie. Met…
Lees Verder