Christus oor die chaos

8 Aug 2020 Geplaas in: Christus, Eindtyd, Herlewing, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Psalm 72

Psalm 72 Die wêreld is in chaos: Covid-19, die grendelstaat, die ekonomie, Suid-Afrikaanse boere wat vermoor word, Black Lives Matter met hulle transgender agenda, gay huwelike in die NG-Kerk, die ontploffing in Beirut, Iranese Christene wat vervolg word, die toenemende misdaad in Suid-Afrika, en meer. Soos die Here egter in Gen. 1:2 oor die chaos…

Lees Verder

Jesus is genoeg

30 May 2020 Geplaas in: Christus, Hebreers 10:1-18, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 10:1-18 Ek ken ’n man wat glo dat ons nog die seremoniële wet moet hou (dinge soos die Ou Testamentiese voedselwette, Feeste, Sabbat en besnydenis). Na ’n lang gesprek het ek hom gevra: ‘Is geloof in Jesus Christus genoeg om gered te word?’ Hy het vir ’n rukkie stilgebly en toe gesê: ‘Nee.’ Maar…

Lees Verder

Wat doen Jesus vir sy kinders?

20 May 2020 Geplaas in: Christus, Hebreers 9:23-28, Kruis, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Wederkoms

Hebreërs 9:23-28 Ek was jare gelede by ’n jeugbyeenkoms waar ’n man skaamteloos oor sy musikale talente geroem het. Hy het ook die Here vir sy peperduur Nike tekkies geprys en gesê: ‘I am so blessed. Praise the Lord! Thank you Jesus! Man, I am so blessed.’ Jy kan seker raai dat hy uit ’n…

Lees Verder

Die laaste wense en testament van Jesus Christus

15 May 2020 Geplaas in: Hebreers 9:15-22, Kruis, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 9:15-22 ’n Testament is ’n persoonlik dokument wat nie vir almal se oë bedoel is nie. En tog is Jesus se testament oop en kan almal dit lees. Die vraag is of jou naam in die testament geskryf staan. Hoe kan jy weet of jou naam daarin is?   1. Die Testateur en Eksekuteur…

Lees Verder

Christus oor alles

24 Apr 2020 Geplaas in: Christus, Kolossense 1:15-20, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Kolossense 1:15-20 Ek ken ’n man wat simpatie met die Word of Faith dwaling het. Net soos hulle, glo hy dat God nie sonder ons toestemming in die wêreld kan werk nie. Maar wat van verse soos Ps. 115:3, 135:6, Dan. 4:35, Matt. 28:18 en Ef. 1:22: “terwyl onse God tog in die hemel is;…

Lees Verder

Christene, Covid-19 en die Ekonomie

18 Apr 2020 Geplaas in: Geld, Lukas 12:22-34, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vader

Ses Redes Hoekom Christene Nie Covid-19 Se Impak Op Die Ekonomie Moet Vrees Nie Lukas 12:22-34 Covid-19 het reeds ’n impak op ons gemeente gemaak. Een persoon se salaris is met 20% gesny. ’n Ander een kry minder geld tydens die grendelstaat [Eng. lockdown]. Nóg ’n persoon kry glad nie betaling vir die vyf weke…

Lees Verder

Goeie Vrydag en die Eindtyd

9 Apr 2020 Geplaas in: Eindtyd, Evangelie, Israel, Kruis, Paasfees, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sagaria, Sagaria 3, Verlossing

Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen…

Lees Verder

Wat leer die Koronavirus ons van God?

28 Mar 2020 Geplaas in: 1Samuel, 1Samuel 5:1-7:2, Afgode, Beproewings en siekte, God, Kontemporêre kwessies, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE Tags: Dagon, Dagon buig voor die ark, Filistyne steel die ark, God en die Koronavirus

1Samuel 5:1-7:2 Ek het hierdie week ’n WhatsApp gekry wat sê: ‘Ons moenie die idee kry dat die Koronavirus van God af kom nie.’ Is dit waar?   1. Hy is die enigste God (5:1-12) My haarkapper is oortuig dat Allah die ware God is. Ek het vir hom gesê dat ek in die Drie-Enige…

Lees Verder

Oor Jesus se doop en joune

28 Feb 2020 Geplaas in: Doop, Drie-Eenheid, Matteus 3:13-17, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Matteus 3:13-17 ’n Gelowige besoeker het my eenkeer gevra of ek haar kan doop, nadat sy reeds drie keer gedoop is. Ek moes haar verkeerde verstaan van die doop uit die Bybel regstel en vir haar sê dat ’n gelowige slegs één keer gedoop hoef te word. ‘Maar wat as iemand in ’n vals kerk…

Lees Verder

’n Sterk bemoediging om in Jesus te glo

13 Feb 2020 Geplaas in: Christus, Hebreers 7:4-28, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Hebreërs 7:4-28 Almal ken die idoom wat sê: ‘Goedkoop is duurkoop’. Gestel jy moet tussen twee produkte kies. Die Chinese namaaksel kos R600, terwyl die ware Jakob drie keer die prys is. Jy is beïndruk dat jy net R600 betaal het, maar binne ’n maand breek die produk. Jy ruil dit om, maar weer hou…

Lees Verder
1 3 4 5 6 7 30