Coram Deo Cover Image

Coming soon...

24 June 2025

Vader van ontferminge

2Korintiërs 1:2-4

Nie almal glo my tema nie, daarom bid talle Christene net tot Jesus en nooit tot die Vader nie. Ter voorbereiding vir my reeks het ek preke en boeke oor die Vader gesoek. Daar is heelwat materiaal oor ons kindskap, maar oor die Vader as Persoon is daar skaars iets. My gunsteling Sistematiese Teologie handboek van 1300 bladsye bevat slegs vier reëltjies oor die Vader! Ons is van nature agterdogtig oor die Vader, terwyl ons Jesus as liefdevol en sag beskou. My opregte gebed is dat hierdie boodskap jou gedagtes oor die Vader sal verander. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë