1 Korintiërs 15:1-14
Sekere slim teoloë ontken die opstanding van Jesus Christus. As Christene bely ons nie bloot dat Jesus in ons harte opgestaan het nie, maar die graf is leeg! Al lyk die boom se takke droog, belowe die klein knoppies daaraan dat dit sal bloei en vrugte dra. Net so belowe Jesus se opstanding vir ons 'n hoopvolle toekoms, selfs al lyk die wêreld rondom ons bleek. 'n Boodskap deur Len Pretorius.