Coram Deo Cover Image

Coming soon...

10 June 2025

Die enigste Weg na die Vader

Johannes 14:1-6

Die wêreld en ander godsdienste is vol van lof vir Jesus die filantroop of weldoener; vir Jesus die goeie leermeester. Ons moet net nie sê Hy is die ware God en die enigste Weg na die Vader nie. So ’n Jesus moet dood. Ons moet sy Naam uit die rekordboeke van die geskiedenis verwyder. Maar Jesus sal nie terugstaan nie. Hy verklaar Homself as die enigste Weg na die Vader en vereis dat ons Hom glo, omdat Hy die waarheid is. ’n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë