Wie is hierdie Jesus?

20 Nov 2015 Geplaas in: Christus, Kersfees

Matteus 1:21 As jy in die straat loop en vir ‘n honderd mense vra wie Jesus is, sal jy seker ‘n halfdosyn of meer antwoorde kry. Die Moslems glo Hy is die grootste profeet naas Mohammed. Hulle glo dat Hy sondeloos en uit ‘n maagd gebore is, wonderwerke gedoen het, maar nie aan die kruis…

Lees Verder

Wat om te verwag as Jesus weer kom

7 Nov 2015 Geplaas in: Belonings, Dood, Eindtyd, Oordeelsdag, Opstanding, Wederkoms

Wat is die gebeurtenis in die toekoms waarna jy die meeste uitsien? Jou verjaarsdag?  Iemand se partytjie?  Kersfees?  ‘n Geskenk, ‘n nuwe kar, ‘n nuwe huis?  Vriende of familie wat kom kuier?  Dat die skole of jou besigheid sluit vir die jaar?  Vakansie?  Jou troudag?  Die geboorte van jou kind of jou kleinkind?   Ek…

Lees Verder

Wat jy moet weet oor jou opstandingsliggaam

30 Oct 2015 Geplaas in: Eindtyd, Hemel, Opstanding, Verheerlikte liggaam

Wanneer die jaar tot ‘n einde kom, is almal moeg. Maar die jaar-einde speel nie saam nie, want hoe nader jy daaraan kom, hoe besiger raak dit.  Kerke hou Kersetes en Kerssangdienste, jou kinders skryf eksamens, besighede hou hulle jaarafsluiting funksies, jy moet werk klaarmaak, onderwysers merk hope vraestelle, almal wil goed regkry voor vakansie,…

Lees Verder

’n Oproep tot heiligheid

24 Oct 2015 Geplaas in: Christus, Heiligmaking, Kruis

Om heilig te wees beteken primêr om afgesonder te wees. Oor die afgelope paar jaar egter, het die Kerk in Suid-Afrika alles in haar vermoë gedoen om nié anders te wees as die wêreld nie, maar om die wêreld te akkomodeer.  In Eksodus 29 doen God ‘n ernstige beroep op gelowiges om heilig te wees. …

Lees Verder

Hoe belangrik is Jesus se opstanding?

24 Oct 2015 Geplaas in: Opstanding

Ek het op ‘n video gesien hoe ‘n predikant (Dr. Willem Nicol) gesê het dis tyd dat die Kerk almal aanvaar – of hulle nou Jesus se liggaamlike opstanding aanvaar of nie. Ek het op ‘n ander video gesien hoe Desmond Tutu Jesus se liggaamlike opstanding ontken.  Paulus sou op sy rug geval het as…

Lees Verder

Ek glo in die opstanding!

26 Sep 2015 Geplaas in: Ateisme, Christus, Kontemporêre kwessies, Opstanding, Vals lering

Ek het gehoor hoe ‘n radio-omroeper vir Prof. Julian Müller van Tukkies vra of hy in Jesus se opstanding glo. Sy antwoord was: ‘Ek sê elke Sondag met groot vrymoedigheid die apostoliese geloofsbelydenis op: “Ek glo…in Jesus Christus…wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is…wat op die derde dag weer…

Lees Verder

’n Illustrasie van God se heiligheid

19 Sep 2015 Geplaas in: God, Kruis, Tabernakel

Dalk is hierdie nie ‘n preek wat jy wil hoor of lees nie. ‘Ek soek iets prakties wat my in my omstandighede kan help,’ sê jy. Niks is meer prakties as God nie: sy Wese, Persoon en karakter.   John Piper het eenkeer uit Jesaja 6:1-8 oor God se heiligheid gepreek. Na die preek het…

Lees Verder

’n Prentjie van Jesus

29 Aug 2015 Geplaas in: Aanbidding, Christus, God, Kerk, Tabernakel, Tiendes en offergawes

Ek het gesien hoe man ’n onder vyf minute met dowwe oranje op ‘n groot swart bord verf. Die prent wat hy geverf het was onderstebo. Toe hy die bord omdraai, was dit Jesus se gesig met ‘n doringkroon op sy kop. Hy het nie die detail ingevul nie, maar met breë stroke geverf. Tog…

Lees Verder

Jesus, Moses en die heerlikheid van God

21 Aug 2015 Geplaas in: Christus, God

God se heerlikheid in die Ou Testament was soos die winterson na 16:00: dit het stadig maar seker verflou totdat dit verdwyn het. God se heerlikheid in die Nuwe Testament is soos die somerson na 08:00: dit word al hoe helderder totdat dit vol skyn. Dink daaraan as jy God se heerlikheid in Eksodus 24…

Lees Verder

Die ontheiliging van die nagmaal

1 Aug 2015 Geplaas in: Aanbidding, Eenheid, Kerk, Kruis, Nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke…

Lees Verder
1 12 13 14 15 16 17