’n Oop hemel vir sondaars

28 Mar 2015 Geplaas in: Christus, Gebed, Heilige Gees, Kruis, Sekerheid van redding, Verlossing

[youtube=http://youtu.be/afsFahBehFU] Eddie is 11 jaar oud.  Sy droom is om die koning te ontmoet.  Maar hy weet dat hy nie net die telefoon kan optel om met die koning te praat nie.  Omdat hy ‘n gewone en arm landsburger is, sal hy hom seker nooit ontmoet nie.   Op ‘n dag het Eddie saam met…

Lees Verder

God se Gesalfde Koning

19 Mar 2015 Geplaas in: Christus

In die geskiedenis is konings en vorste wat iets groot bereik het, ‘die Grote’ genoem.  Van al die konings in Engeland het net die eerste een dié bynaam gekry:  Alfred die Grote (849-901).  Hy het die Vikings oorwin en groot hervormings in die land gebring.  Jesus is groter as Alfred of enige ander ‘Grote’ in…

Lees Verder

Twee perspektiewe op die kruis

31 Jan 2015 Geplaas in: Evangelie, Kruis

Het jy al ooit hierdie prent van die vrou gesien wat tegelykertyd oud en jonk lyk – dit hang af van hoe jy daarna kyk?  So is dit met die kruis:  dit kan haatlik óf lieflik wees – dit hang af van hoe jy daarna kyk.  Vir party is die kruis ‘n walglike stank van…

Lees Verder

Van die krip tot die troon

22 Dec 2014 Geplaas in: Christus, Eindtyd

[youtube=http://youtu.be/k-uT_-D5E7M] Kersfees is ‘n tyd van vrede.  In my kinderdae het ons in die strate gespeel.  Die groot mense het op die stoep gesit en kuier.  Gesinne het teen sondonder gaan stap.  Selfs vreemdelinge het mekaar met:  ‘Geseënde Kersfees!’ gegroet.  Tog is Kersfees maar net die begin.  Deur Jesus se geboorte, lewe, kruisdood, en opstanding…

Lees Verder

Hoe om in vrede te sterf

10 Nov 2014 Geplaas in: Dood, Opstanding, Verheerlikte liggaam

[youtube=http://youtu.be/n2F-jUmMwzQ] John Sim was ‘n Skotse seuntjie in die 1800’s. Toe hy 8 was het hy op sy sterfbed gelê.  Hy was vol van blydskap omdat hy binnekort by Jesus sou wees.  Met ‘n swak stem het hy gesê:   I lay my sins on Jesus, The spotless Lamb of God.   Kort voordat hy…

Lees Verder

Ons het vir Jesus gesien!

19 Apr 2014 Geplaas in: Opstanding

Een man in ‘n charismatiese kerk het vir my gesê:  ‘Een oggend toe ek stiltetyd hou, het ek voete langs my gesien.  Toe ek opkyk was dit Jesus wat aan my verskyn het.’  Onder charismate is dit tipies om sulke dinge te hoor.  Dit is asof hulle dink die Skrif is nie genoeg om soet…

Lees Verder

Die skande van die kruis

19 Apr 2014 Geplaas in: Kruis

Verbeel jou jy is in ‘n konsentrasie kamp.  Hoe sal jy voel as die soldate jou klere uittrek, jou naak ten toon stel voor die ander soldate en gevangenes, en vir jou lag?  Dink dan hoe moes Jesus gevoel het.   32 En toe hulle uitgaan, kry hulle ‘n man van Ciréne, met die naam…

Lees Verder

‘n Portret van die kruis

10 Apr 2014 Geplaas in: Kruis, Nagmaal

Oor die jare is daar baie films oor Jesus gemaak.  Tog is die enigste sigbare herinnering wat Jesus nagelaat het, die nagmaal.  Dis as’t ware ‘n portret van die kruis.   “14 En toe die uur kom, het Hy aan tafel gegaan en die twaalf apostels saam met Hom. 15 En Hy sê vir hulle: …

Lees Verder

Wat beteken Pinkster?

23 Feb 2014 Geplaas in: Christus, Handelinge 2:14-36, Heilige Gees, Pinkster

Handelinge 2:14-36 Kom ek verfris net gou jou geheue.  Die dissipels is bymekaar.  Skielik word die Gees uitgestort en kan hulle in ander tale praat sonder dat hulle dit vooraf geleer het.  Die Jode wat dit gehoor het vra:  ‘Wat op aarde gaan aan; wat beteken dít alles?’  Ander Jode spot en sê:  ‘Hulle is…

Lees Verder

Die Koning in die krip

28 Dec 2013 Geplaas in: Christus, Kersfees

“1 En in daardie dae het daar ‘n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word. 2 Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Cirénius goewerneur van Sírië was. 3 En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad. 4 En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit…

Lees Verder
1 13 14 15 16 17