21 Bewyse dat Jesus die Messias is
Daar is baie bewyse dat Jesus die Messias is. Hier is ‘n paar: [1] Jesus is gebore in Betlehem (Miga 5:1, Lukas 2:11, 15). [2] Jesus is gebore uit ‘n maagd (Jesaja 7:14, Matteus 1:22-23) [3] Hy is uit die stam van Juda (Genesis 49:10, Matteus 1:3, 16). [4] Hy is uit die geslag…
Lees VerderWat om te verwag noudat Jesus langs God sit
“1 Van Dawid. ‘n Psalm. Die HERE het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand, totdat Ek u vyande maak ‘n voetbank vir u voete. 2 U magtige septer sal die HERE uitstrek uit Sion en sê: Heers te midde van u vyande. 3 U volk sal baie gewillig wees op die dag van…
Lees VerderDie verhewe plek van vroue in die Christelike geloof
“En daar was baie vroue wat dit van ver af aanskou het, wat vir Jesus van Galiléa af gevolg en Hom gedien het. Onder hulle was daar Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van die seuns van Sebedéüs.” (Matteus 27:55-56). Florence Nightingale het haar lewe daaraan gewy…
Lees VerderDie bekering van die Romeinse soldaat by Jesus se kruis
“En toe die hoofman oor honderd en die wat saam met hom Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bevrees geword en gesê: Waarlik, Hy was die Seun van God.” (Matteus 27:54). Toe ek in standerd 6 (graad 8) was, het ’n seun van ons grootte…
Lees VerderDie raaisel van die leë grafte op Paassondag
“en die grafte het oopgegaan en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan. En ná sy opstanding het hulle uit die grafte uitgegaan en in die heilige stad ingekom en aan baie verskyn.” (Matteus 27:52-53). Ek het eendag vir ‘n ateïs gesê dat evolusie nie wetenskaplik bewys kan word nie. Sy reaksie was: “Napoleon…
Lees VerderHoekom het God die tempelgordyn geskeur?
“En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur” (Matteus 27:51). Ten spyte van 2011 se aardbewing en tsunami in Japan, aanbid die mense steeds hulle afgode. In afgelope jare was daar baie aardbewings in Nieu-Seeland. Die…
Lees VerderHet Jesus hel toe gegaan toe Hy dood is?
“Daarop het Jesus weer met ‘n groot stem geroep en die gees gegee.” (Matteus 27:50). Geen mens het mag oor die dag van sy dood nie. Dit geld ook vir iemand wat selfmoord pleeg, want wat as die poging onsuksesvol is? Buitendien kies die slagoffer nie wanneer hy sy laaste asem uitblaas nie. Met…
Lees VerderDie kring van die spotters
“En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Hy roep Elía. Toe hardloop daar dadelik een van hulle en neem ‘n spons en maak dit vol asyn, en sit dit op ‘n riet en laat Hom drink. Maar die ander sê: Wag, laat ons sien of Elía kom om Hom te verlos.”…
Lees VerderWat het gebeur toe dit donker geword het op Golgota?
“En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe; en omtrent die negende uur het Jesus met ‘n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?” (Matteus 27:45-46). Op 4 Desember 2002…
Lees VerderHoe gaan ons nuwe liggame lyk?
Hiper-preteriste is mense wat nie glo daar sal ‘n wederkoms wees nie. Hulle glo dat al die tekste in die Bybel wat na die wederkoms verwys, eintlik na die verwoesting van Jerusalem in 70 n.C. verwys. Hulle glo dat wanneer ‘n persoon doodgaan en hemel toe gaan, die einde vir hom gekom het. Daar is…
Lees Verder