Coram Deo Cover Image

Coming soon...

2 August 2025

Abba, Vader

Matteus 6:5-8

Vir Christene is gebed nie 'n ritueel of 'n plig nie, maar 'n verhouding met die Vader. Ongelukkig druk die samelewing ons om haastig te wees en kits resultate te soek. Ons kyk nie eers meer volledige videos nie, maar soek YouTube shorts. Alles moet vinnig gebeur. God werk nie so nie. Om waarlik gemeenskap met Hom te geniet, moet ons tydsaam bid en op Hom wag. In Matteus 6 leer Jesus ons hoe om dit te doen. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë