Coram Deo Cover Image

Coming soon...

28 January 2025

Die kerk se kragbron

Handelinge 4:23-31

Kerke in die Weste skeep gebed af en vervang dit met sosiale aksie, petisies, bosberade, bedieninge en selfs optogte. Sulke gemeentes is irrelvant en kragteloos. God se wapens is nie menslik nie, maar het krag om vestings neer te werp (2Kor. 10:3-4). Sy grootste wapen is gebed. Gemeentes wat dit gebruik, is onstuitbaar en het 'n blywende impak op die samelewing. 'n Bekende outeur sê: “Men may spurn our appeals, reject our message, oppose our arguments, despise our persons, but they are helpless against our prayers.” 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë