Tekens van die einde

17 Mar 2018 Geplaas in: Eindtyd, Evangelisasie, Matteus, Matteus 24:4-14, Sending, Wederkoms

Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul.  Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het?  Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader.   Vals messiase en profete…

Lees Verder

Die laaste dae volgens Jesus

11 Mar 2018 Geplaas in: Eindtyd, Matteus, Matteus 24:1-3, Wederkoms

Matteus 24:1-3 ‘n Amerikaanse teoloog genaamd R.C. Sproul het ‘n boek met die bg. titel geskryf.  Hoe het Jesus die laaste dae verstaan en wat het Hy daarvan gesê?  Vir die volgende paar weke gaan ons Matt. 24 van nader bekyk.  Vandag sal ons net die eerste drie verse van Matt. 24 bestudeer.   Die…

Lees Verder

Hoe om die duiwel te ontwyk

17 Feb 2018 Geplaas in: Evangelisasie, Gebed, God, Heilige Gees, Kerk, Vals lering, Verlossing, Wederkoms

Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat.  In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring.  Hy het daarmee weggehardloop.  Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie.   Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang. …

Lees Verder

‘n Goeie toekoms vir Christene

10 Feb 2018 Geplaas in: Eindtyd, Verlossing, Wedergeboorte, Wederkoms

Die meeste mense stem nie saam met my tema nie, en dink dat daar ‘n donker toekoms vir Christene voorlê.  Hulle herinner ons op Facebook en Whatsapp dat die aardbewings, droogtes, vloede, toenemende vals lering, afvalligheid, vervolging en oorloë die vervulling van tekste soos Matt. 24, 2Tess. 2 en die boek Openbaring is.   Maar…

Lees Verder

Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

7 Feb 2018 Geplaas in: Bybel, Engele, Oordeelsdag, Sonde, Vals lering, Verlossing, Wederkoms

Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet.  Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis… is vir my te veel.  My dubbel ken, maag en gewete…

Lees Verder

Kom Here Jesus!

17 Aug 2017 Geplaas in: Bybel, Eindtyd, Engele, Openbaring, Wederkoms

Het jy geweet dat Moslems in die wederkoms glo?  Dus is dit nie genoeg om te sê dat jy in die wederkoms glo nie, maar moet jy die regte Jesus verwag.  Soos wat die sewe gemeentes in Op.22:6-21 gebid het dat Jesus moes kom om hulle van hulle vyande te red, moet ons uitroep en…

Lees Verder

Die millennium en daarna

29 Jun 2017 Geplaas in: Eindtyd, Openbaring, Satan, Wederkoms

Mense het ‘n natuurlike nuuskierigheid oor die toekoms.  Dit is hoekom daar so iets soos toekomsvoorspellers is.  Hulle kan egter nie regtig die toekoms voorspel nie, omdat net die ware God dit kan doen (Jes.41:22-23).  Hy het in die Bybel deur die apostels en die profete vir ons gesê wat in die nabye en in…

Lees Verder

Die storm van God se oordeel

8 Sep 2016 Geplaas in: Oordeelsdag, Openbaring, Wederkoms

Mense in die Suid-Oostelike V.S.A. is gewoond aan tornado’s en siklone. Hulle het allerhande gevorderde instrumente om hulle teen hierdie verwoedelike storms te waarsku.  Op.6:9-17 is een van God se spesiale instrumente om ons teen die finale storm van sy oordeel te waarsku. Die rede vir God se oordeel (v.9-11) Oor die afgelope paar jaar…

Lees Verder

‘n Gebed vir geregtigheid

9 Jul 2016 Geplaas in: Gebed, Herlewing, Oordeelsdag, Wederkoms

Suid-Afrikaners is moeg vir die gemors in ons land. Oor die afgelope twee jaar het ek keer op keer gehoor hoe mense sê:  ‘Dit help nie eers jy gaan na die polisie toe nie, want hulle doen niks aan die saak nie.’  Ons weet dat baie polisiemanne korrup is.  Daar is selfs skelms wat in…

Lees Verder

Hoe moet ons Openbaring verstaan?

20 May 2016 Geplaas in: Eindtyd, Openbaring, Wederkoms

Na my mening is Openbaring die moeilikste boek in die Bybel. Godvresende manne verskil oor hoe die boek geïnterpreteer moet word.  John MacArthur glo dat dit oor die kort tydperk voor Jesus se wederkoms handel.  William Hendriksen glo dat die dinge waarvan ons in die boek lees, aanhoudend in die geskiedenis vervul word.  R.C. Sproul…

Lees Verder