Hoe om te weet of jy weergebore is

13 Feb 2016 Geplaas in: Verlossing, Wederkoms

Sarie oefen hard om te fluit. Al haar maatjies kan fluit, maar sy kan nie.  Sy weet as sy dit nie regkry nie, gaan haar maats môre by skool vir haar lag.  Retha dring deur na die finaal van die Master Chef kompetisie.  Sy kan alles behalwe ‘vanilla mousse’ maak.  As die beoordeelaars dít vra…

Lees Verder

Is jy gereed om God te ontmoet?

1 Feb 2016 Geplaas in: Evangelie, Herlewing, Kerk, Wederkoms

Toe ek 16 was het ek in ‘n slaghuis gewerk.  Die yskaste en vloere moes altyd skoon wees en die vleis vars, omdat die gesondheidsinspekteur enige tyd kon instap.  Alhoewel Jesus altyd in ons midde is, is dit ook so dat Hy soms spesiaal kom om ons te seën, en uiteindelik in lewende lywe sal…

Lees Verder

Wat om te verwag as Jesus weer kom

7 Nov 2015 Geplaas in: Belonings, Dood, Eindtyd, Oordeelsdag, Opstanding, Wederkoms

Wat is die gebeurtenis in die toekoms waarna jy die meeste uitsien? Jou verjaarsdag?  Iemand se partytjie?  Kersfees?  ‘n Geskenk, ‘n nuwe kar, ‘n nuwe huis?  Vriende of familie wat kom kuier?  Dat die skole of jou besigheid sluit vir die jaar?  Vakansie?  Jou troudag?  Die geboorte van jou kind of jou kleinkind?   Ek…

Lees Verder

Die kerk: God se oogappel

18 Jan 2015 Geplaas in: Geestelike gawes, Kerk, Lidmaatskap, Wederkoms

Waaraan dink jy as jy die woord ‘kerk’ hoor?  ‘n Gebou met ‘n spits toring, ou hout banke, en ‘n groot kansel?  Samesang, offergawes, gebede, en ‘n lang preek?  Kispakke, dasse en sykouse?  Sondae?  ‘n Denominasie of sinode?  Wat sê die 1 Korintiërs 1:1-9?   Haar Hoof (v.1-2) By ‘n begrafnis het ‘n vreemde man…

Lees Verder

Die man wat uitgesien het na Kersfees

14 Dec 2014 Geplaas in: Kersfees, Wederkoms

[youtube=http://youtu.be/ntAwXg-uG6I] In A Christmas Carol van Charles Dickens het Scrooge Kersfees gehaat.  Simeon was anders as Scrooge:  hy het uitgesien na kersfees.  Waarna het hy uitgesien?  Na die geskenke of ete saam met familie?  Of het hy gewag vir die vervulling van God se belofte wat 4000 jaar vroeër in Genesis 3:15 gemaak is:  “En…

Lees Verder
1 2 3