Coram Deo Cover Image

Coming soon...

23 January 2025

Die vreugde van vergifnis

Psalm 32

Voor sy bekering het Martin Luther ge: "As ek kon weet God is nie kwaad vir my nie, sou ek op my kop staan van vreugde." In Psalm 32 breek Dawid die goeie nuus van God se vergifnis vir elkeen wat hulle sonde bely. Dit maak nie saak hoe groot jou sonde is, of vir hoe lank jy gesondig het nie. Dawid se eie voorbeeld leer vir ons dat die Here groot sondaars vergewe. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë