Coram Deo Cover Image

Coming soon...

19 August 2025

Die Vader weet wat jy nodig het

Matteus 6:25-34

Rooibek Kweleas vlieg in swerms van ’n miljoen voëls of meer. ’n Swerm van 1 miljoen eet omtrent 20 ton graan per dag. Geen wonder die boere wil hulle uitwis nie! Maar as God die voëls so versorg, sal Hy nie vir sy kinders sorg wat meer werd is as ’n miljoen kweleas nie? ’n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë