Coram Deo Cover Image

Coming soon...

1 July 2025

Jesus, die Vader se blydskap

Spreuke 8:22-31

Ons blydskap oor die oggendlig, ’n kaggelvuur, goeie koffie, Kersfees, liefde, die wintersonnetjie wat deur die venster skyn is alles net ’n skaduwee van die groot Blydskap, naamlik Jesus self. Hy is die Vader se verlustiging wat wil hê dat ons ons in die Seun moet verbly. “U wys my die pad van die lewe: oorvloedige vreugde in u teenwoordigheid, lieflikhede in u regterhand, vir altyd.” (Ps. 16:11). ’n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë