Hoe God sy vyande gebruik om die evangelie te bevorder

9 Aug 2014 Geplaas in: Evangelisasie, Sending, Soewereiniteit

Martin Luther het gesê:  ‘The devil is God’s devil.’  Luther het bedoel dat die duiwel slegs kan doen wat God toelaat; dat God die duiwel gebruik om sy wyse raadsplan te bevorder (cf. Job 1:12, 2:6).  Dít is die les van Handelinge 16.   In die straat (v.16-24)   “16 En terwyl ons op pad…

Lees Verder

Bemoediging vir Christen-werkers

2 Aug 2014 Geplaas in: Besluitneming, Evangelisasie, Prediking en roeping, Sending, Soewereiniteit, Verlossing

In die kerk waarin ek grootgeword het, was ons predikant op ‘n tyd baie ontmoedig en wou hy bedank.  Een Sondag het hy vir die kerk gesê hoe die Here hom bemoedig het, sodat hy kans gesien het om aan te gaan.  Dit is wat in Handelinge 16 gebeur het:  die Here het die sendelinge…

Lees Verder

Moeilike mense en God se genade

18 Jul 2014 Geplaas in: Soewereiniteit, Verhoudings

Charles Spurgeon het gesê dat moeilike mense God se staalwol is om ons blink te hou.  In Genesis 29-30 sien ons hoe God moeilike mense en omstandighede gebruik het om Jakob te verander.   Jakob se troue (29:1-30) Na ‘n lang reis het Jakob Haran bereik.  ‘n Paar herders met hulle skape het by ‘n…

Lees Verder

Goeie Nuus vir die wêreld

12 Jul 2014 Geplaas in: Evangelisasie, Sending, Soewereiniteit, Uitverkiesing

Jesus het nie net vir die Jode gekom nie, maar vir die hele wêreld; Jode en heidene.  Die Bybel sê:  “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3:16).  “hy…

Lees Verder

God kies wie Hy wil

28 Jun 2014 Geplaas in: Soewereiniteit, Uitverkiesing

Ek is ‘n leerstelling.  Baie mense haat my en sê ek is onregverdig.  Ander loop draaie om my en sê ek is te moeilik.  Nóg ander het my baie lief, prys die Here, en vind baie berusting in my.  My naam?  Uitverkiesing.  In Genesis 25 vind jy my in storievorm.   Ketura se nageslag (v.1-11)…

Lees Verder

Hoe moet jy lewe as God soewerein is?

30 Jan 2014 Geplaas in: Besluitneming, Gebed, God, Handelinge 1:12-26, Soewereiniteit, Sonde

Handelinge 1:12-26 Kom ek skets net gou vir jou die agtergrond.  Waar is die dissipels?  ‘n Vergelyking tussen v.12 en Lukas 19:29, 24:50-51 wys dat Jesus op die ooste kant van die Olyfberg was toe Hy opgevaar het.  Die presiese plek was omtrent 1.2 kilometer of 2000 tree (‘n Sabbatsreis, v.12) oos van Jersualem.  Jesus…

Lees Verder

Aanskou jou Koning!

23 May 2013 Geplaas in: God, Soewereiniteit

“1 Die HERE is Koning; Hy is met hoogheid bekleed.  Die HERE is bekleed, Hy het Hom met sterkte gegord.  Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie. 2 Vas staan u troon van ouds af; van ewigheid af is U.  3 Die riviere, o HERE, het verhef, die riviere het hulle gebruis…

Lees Verder

God se veelkleurige wysheid

3 May 2013 Geplaas in: God, Skepping, Soewereiniteit, Verlossing

Die Mariana trog in die Atlantiese Oseaan is 11 km diep.  Berg Everest is 8.8 km hoog.  God se wysheid, egter, het geen bodem of piek nie.  Die sand en die sterre kan nog getel word, maar daar is geen einde aan God se kennis en wysheid nie – dit is méér as die sterre…

Lees Verder

Is God soewerein EN goed in ‘n wêreld vol lyding?

24 Apr 2012 Geplaas in: Soewereiniteit

“En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.  Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die…

Lees Verder
1 2 3