Wanneer God die duiwel loslaat

9 Nov 2016 Geplaas in: Satan, Soewereiniteit

Openbaring 9:1-12 Wat bedoel ons wanneer ons sê dat die duiwel los is? Ons bedoel dat daar groot moeilikheid is, of dat dinge besig is om hand uit te ruk.  Vir stoute kinders wat in die moeilikheid gaan kom sê ons:  ‘Nou is die duiwel los!’  En as ‘n samelewing drasties versleg dan sê ons…

Lees Verder

Wat het Jesus van Homself gedink?

27 Aug 2016 Geplaas in: Christus, God, Ongeloof, Sekerheid van redding, Soewereiniteit, Uitverkiesing

Vroeër vanjaar het ek met ‘n vrou gepraat wat vrae gehad het oor die lewe, die Here en die Bybel. Sy was verward, omdat haar pa aanhoudend deur die jare sy interpretasie van die Bybel verander het.   ‘Hoe kan ek weet wat reg is?’ het sy gevra. Dit is glad nie ‘n slegte vraag…

Lees Verder

‘n Visioen van die hemel

12 Aug 2016 Geplaas in: Aanbidding, Hemel, Openbaring, Soewereiniteit

Waaraan dink jy as jy aan die hemel dink? Wat is die eerste ding wat in jou gedagtes opkom?  ‘n Wasige en mistige beeld van engele met wit klere en vlerke?  ‘n Helder wit lig, sodat jy nie eintlik baie kan sien nie?  Mense wat vlerke het, op sagte wolke sit en op goue harpe…

Lees Verder

Jesus is soewerein oor evangelisasie

7 May 2016 Geplaas in: Evangelisasie, Soewereiniteit

Hiper-Calviniste glo dat jy nie die evangelie met iemand moet deel, tensy hy ‘n opregte belang daarin toon nie. In sulke kerke loop sending en evangelisasie dood, en uiteindelik loop die kerk ook dood, omdat daar nie ‘n invloei van nuwe bekeerlinge is nie.   Arminiane glo dat die mens se vrye wil die bepalende…

Lees Verder

Die tien plae: Pes, swere en hael

22 Feb 2015 Geplaas in: Beproewings en siekte, Satan, Soewereiniteit, Tien Plae

In Desember 1998 het ek en ‘n vriend vir twee weke in Vryheid gaan preek.  Op weeksdae het ons ‘n vakansie Bybelklub gehou vir kinders.  My vriend het vir die eienaar van die plaaslike SPAR gevra of ons dit daar kon hou.  Die man het gesê:  ‘Ek is ‘n Moslem en het ‘n groot elektrisiteitrekening. …

Lees Verder

Uitverkiesing, verlossing en verdeeldheid

8 Feb 2015 Geplaas in: Eenheid, Soewereiniteit, Uitverkiesing, Verlossing

Op Maandae kyk ek en my vrou dokumentêre op YouTube.  Drie weke gelede het ons gekyk hoe hulle Navy Seals oplei.  In een program het ‘n troep kwaad geword vir sy spanmaat.  Die offisier het hom uitgetrap:  ‘As jy ‘n seal wil wees moet jy saam met ander kan werk – leer om jou humeur…

Lees Verder

Perspektief in beproewing

18 Jan 2015 Geplaas in: Beloftes, Beproewings en siekte, Soewereiniteit

Ek was beïndruk toe ek ‘n prent sien van hoe klein die aarde teen die son is.  Die son is massief… totdat jy dit langs die grootste sterre sien.  Skielik is die son nie eers ‘n spikkel nie.  So is dit met beproewing.  Jou probleme is groot en verwarrend… totdat jy dit langs God sien. …

Lees Verder

Jou anker in die storm

14 Dec 2014 Geplaas in: Beproewings en siekte, Soewereiniteit

My vriend en sy vrou is laas Dinsdag in hulle huis aangeval.  Die rowers het hulle huis verwoes en hulle geslaan, met verkragting en die dood gedreig, en op my vriend geskiet.  Toe hy my bel kon ek die emosie in sy stem hoor.  Maar ten spyte van alles is God hulle anker in die…

Lees Verder

’n Christen se persoonlike lyfwag

24 Nov 2014 Geplaas in: Engele, Gewete, Soewereiniteit, Vervolging, Voorsienigheid

Lewendige beeldmateriaal op YouTube wys hoe John F. Kennedy se lyfwagte aangesê is om van die Amerikaanse president se motor af weg te tree.  Kort daarna het Lee Harvey Oswald vir Kennedy doodgeskiet.   Sal ‘n Christen ooit sonder ‘n lyfwag wees?  Die gebeure in Handelinge 21:23-23:35 roep ‘n definitiewe ‘nee’.   Beskerm deur die…

Lees Verder

God is soewerein oor sonde

24 Aug 2014 Geplaas in: Soewereiniteit, Sonde

As ons sê God is soewerein oor sonde, reageer baie mense verkeerd.  Party sê:  ‘As God soewerein is oor sonde is Hý die outeur daarvan en is dit sý skuld.’  Óf:  ‘God is nie verantwoordelikheid vir sonde nie, en daarom kan Hy nie soewerein wees daaroor nie.  Die duiwel is soewerein oor sonde.’  Ander sê: …

Lees Verder