Lukas 22:19
Wat bedoel Jesus as Hy sê sy liggaam is vir ons gebreek? Sy bene is tog nie gebreek nie. Hoe moet ons sy woorde verstaan? Word die brood letterlik sy liggaam soos die Katoliekekerk sê? Eet ons slegs 'n stukkie brood, of gebeur daar iets meer by die nagmaal? ’n Boodskap deur Ivor Jefferies.