Coram Deo Cover Image

Coming soon...

28 May 2024

My beker loop oor

Lukas 22:20

Wat is die simboliek agter die nagmaalbeker? Hoekom gebruik ons druiwesap of wyn? Hoekom eet ons die beker na die brood en gebruik ons dit nie saam nie? Lukas 22:20 en ander Bybeltekste antwoord hierdie vrae. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë