Lukas 22:14-18
Jesus begeer ernstig om die feesmaal saam met ons te hou. Laat ons reg reageer en begeer om by die nagmaaltafel aan te sit. Laat ons Hom daar ontmoet en 'n geestelike feesmaal met hom geniet. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.