2Timoteus 3:14-17
Party mense los erfgeld vir hulle geliefdes. Te veel familielede baklei daaroor. Ander spandeer dit. Ander belê dit. Maar almal los dit agter wanneer hulle sterf. As Christene het ons ’n beter nalatenskap as materiële rykdom. Ons het ons lewe, die Bybel en die evangelie (’n boodskap deur Ivor Jefferies).