Coram Deo Cover Image

Coming soon...

11 March 2025

Die gawes van die Gees: Tale en uitleg van tale

Verskeie tekste

Daar is baie verkeerde idees oor tale. Meet daarom wat jy hier hoor aan die Skrif. Staan dit wat jy hier hoor in die Bybel? Dan moet jy dit aanvaar al het jy nog altyd anders gedink. Stem die boodskap nie met die Bybel ooreen nie? Dan moet jy dit verwerp. Eet die vis en spoeg die grate uit! 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë