Johannes 1:35-51
'n Passievolle aanmoediging om ongelowige familie, kollegas en vriende na Jesus toe te nooi. Ons het die beste nuus in die wêreld. Hoe kan ons dit vir onsself hou? Iemand wat dit doen het nie die Here Jesus Christus of ander mense lief nie. 'n Boodskap deur Koos van der Westhuizen.