Coram Deo Cover Image

Coming soon...

18 March 2025

Bekeer julle

Esegiël 33:1-20

Oral om ons loop mense hulle eie pad en gee nie om vir die Here se pad nie. Soos Esegiël sy tydgenote moes waarsku, moet ons mense van die komende oordeel waarsku en die evangelie van liefde met hulle deel. As ons dit nie doen nie, sal hulle verlore gaan en die Here sal hulle bloed van ons hande eis. 'n Boodskap deur Roelf Power.

 

Kategorieë