Hoe om gelukkig te wees
‘n Paar weke gelede het ek ‘n DVD van Christelike komediante gesien. Die titel was: ‘Thou shalt laugh.’ Dit het gelyk of dit ‘n poging was om vir die wêreld te wys dat Christene ook kan lag. Ek het die idee gekry hulle dink daar is nie genoeg vreugde in die Christelike lewe nie, en…
Lees VerderXenofobie en xenofilie in die Bybel
Die onlangse xenofobiese aanvalle is ‘n herhaling van wat ‘n paar jaar gelede gebeur het. Die woord ‘xenofobie’ kom van twee Griekse woorde wat ‘vreemdeling’ (xenos) en ‘vrees’ (phobos) beteken. Jy sal deur ‘n blanke woonbuurt ry en veilig voel. As jy egter deur ‘n swart woonbuurt ry sluit jy jou kar se deure. Toe…
Lees Verder’n Christen se doel vir 2015
[youtube=http://youtu.be/jD1KF-54qhI] Omtrent 15 jaar gelede het een van my dosente dié storie vertel. Toe hy ‘n jong pa was het hy sy kinders een Vrydag na skool opgelaai. ‘Waarheen wil julle ry?’ het hy gevra. Hulle moes eenvoudig ‘links, regs of reguit’ sê. Hulle klere was in die kattebak. Hy het êrens in Mpumalanga geeïndig…
Lees Verder’n Christen se persoonlike lyfwag
Lewendige beeldmateriaal op YouTube wys hoe John F. Kennedy se lyfwagte aangesê is om van die Amerikaanse president se motor af weg te tree. Kort daarna het Lee Harvey Oswald vir Kennedy doodgeskiet. Sal ‘n Christen ooit sonder ‘n lyfwag wees? Die gebeure in Handelinge 21:23-23:35 roep ‘n definitiewe ‘nee’. Beskerm deur die…
Lees VerderMoenie ophou preek nie
Predikante, sendelinge, en evangeliste was al bang of ontmoedig, en wou ophou preek. Maar Jesus het belowe om met ons te wees wanneer ons dissipels maak (Matteus 28:20). In Handelinge 14 het Paulus en Barnabas sy belofte geglo en aangehou preek toe alles teen hulle was. Ikonium (v.1-7) “1 En op dieselfde wyse…
Lees VerderHoe staan jy vas in vervolging?
“Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie” (2 Timoteus 2:8). Verbeel jou jy is onskuldig en word in die tronk gestop (2:9). Jy skryf die laaste keer ‘n brief vir jou vriend voordat jy onthoof word (4:6-8, volgens oorlewering is Paulus deur Nero onthoof). Niemand…
Lees Verder